Brasse Vannie Kaap

Brasse vannie Kaap (afgekort BVK) was 'n Afrikaanse rap- en hip-hop-musiekgroep van Kaapstad, Suid-Afrika wat in 1996 gestig is.

Hulle gelyknamige debuutalbum is in 1997 vrygestel. Daarna volg Yskoud in 2001, Super Power in 2004 en hulle laaste album, Ysterbek in 2006.

Brasse vannie Kaap
OorsprongKaapstad, Suid-Afrika
GenresHip-hop
Jare aktief1996–2006
EtiketteGhetto Ruff, KMD

Die oorspronklike groeplede is Deon Daniels (Boeta-D), Roger Heunis (Hamma), Ashley Titus (en) (Mr Fat) en Enver Pietersen (DJ E20). Bboys Cheeze, Baby-L en Levi het later by bulle aangesluit. Titus is in 2007 aan ’n hartaanval oorlede.

Diskografie

  • Ysterbek, 2006 KMD
  • Super Power, 2004 GHETTO RUFF
  • Yskoud, 2001 GHETTO RUFF
  • Brasse Vannie Kaap, 1997

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Brasse Vannie Kaap DiskografieBrasse Vannie Kaap VerwysingsBrasse Vannie Kaap Sien ookBrasse Vannie Kaap Eksterne skakelsBrasse Vannie KaapAfrikaansHip-hopKaapstadRapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Saartjie BaartmanMaroela MediaMaatskaplike verantwoordelikheidSirkusBeenbreuke en ontwrigtingsNaaldekokerVolstruisKunstenaarAnale kankerTaalTaylor SwiftNetbalBurgerregteAfleiding (taalkunde)KaapstadGeslagSlawernyGemeenskapsorganisasieLewerSuid-Afrikaanse RugbyunieProvinsies van Suid-AfrikaSoogdierSeksismeMierStereotipeYstertydperkMetamfetamienVoëlgriepGeboorteEkonomieKuberkrakerChemiese elementDanie du ToitSpysverteringstelselJannie du ToitGroepsdrukRassisme in AfrikaGordelroosSprokieWaarheid-en-versoeningskommissieKonsentrasiekampSeksuele stimulasieLikkewaanBloeddrukHidroëlektrisiteitSteenkoolMenseregtedagAppel (sanger)Pols-oksimeterJaarLuiperdPaddaOogproblemeNedersettingFranklin D. RooseveltBelvidere Holy Trinity-kerkMetaalTrevor ManuelElandréJan van TonderLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWerkwoordVersamelnaamKoue OorlogTwaalf Stamme van IsraelCorioliskragRooms-Katolieke KerkBiodiversiteitLettergreepRuslandGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHorlosieToestand van materieVerkoueAdolessensieLys van lande volgens bevolking🡆 More