Brasschaat

Brasschaat is 'n dorp en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Antwerpen, met 'n bevolking van sowat 38 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 38 km².

Brasschaat
Munisipaliteit
Brasschaat
Vlag van Brasschaat
Vlag
Wapen van Brasschaat
Wapen
Ligging van die Brasschaat-munisipaliteit in die provinsie Antwerpen
Ligging van die Brasschaat-munisipaliteit in die provinsie Antwerpen
Koördinate: 51°17′N 4°29′O / 51.283°N 4.483°O / 51.283; 4.483 4°29′O / 51.283°N 4.483°O / 51.283; 4.483
LandVlag van België België
ProvinsieAntwerpen
ArrondissementAntwerpen
Regering
 • BurgemeesterJan Jambon (N-VA)
Oppervlak
 • Totaal38,49 km2 (14,86 vk. myl)
Hoogte
11 m (36 ft)
Bevolking
 • Totaal37 946
 • Digtheid986/km2 (2 550/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
2930
Skakelkodes03
Bestuurlike sentrumBrasschaat
Webwerfwww.brasschaat.be

Hierdie munisipaliteit lê aan die voetheuwels van die Kempen en grens in die suidweste aan die stad Antwerpen.

In die munisipaliteit is baie natuurlike skoonheid.

Sedert 1 Januarie 2013 is Jan Jambon (N-VA) burgemeester van Brasschaat.

Wyke

Brasschaat bestaan uit die volgende sewe wyke:

  • Bethanië
  • Centrum
  • Driehoek
  • Kaart
  • Maria-ter-Heide (Polygoon)
  • Sint-Mariaburg (Mariaburg)
  • Vriesdonk

Beelde

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Brasschaat WykeBrasschaat BeeldeBrasschaat VerwysingsBrasschaat Eksterne skakelsBrasschaatAntwerpen (provinsie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nic de JagerHomoniemKoolstofdioksiedKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVersamelnaamGeografie van Suid-AfrikaSuid-EuropaSebraJeugdagHindoeïsmeNasiebouVisChristiaan BarnardPretoriaEienaamKasteel die Goeie HoopFossielbrandstofCorioliskragMisdaadromanAngina pectorisGeelsugNoordwesHernubare energieVliegtuigEkonomieAnneli van RooyenKimberleyAntoniemWaterbesoedelingBoor (element)DarwinismeCleopatra VIITransatlantiese slawehandelIngrid JonkerWetenskaplike metodeWeer (meteorologie)GasHandbalOorkruipersPikkewynDuitse maselsOntdekking van goud in Suid-AfrikaKrugerwildtuinBewaringstatusLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSikloonIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieYstervarkLettergreepSpinnekopRefentse MorakeEtniese groepMangelontstekingKondensasieKunsWet op Bantoe-onderwysWitbloedselGrondsoorteDoopClanwilliam-sandvisAfrikaanse TaalmonumentMonopolieSwart menseTradisionele Afrika-medisynePampoentjiesTaalDonderstormDierPaulus van TarsusKlimaatveranderingTweede Nuwe JaarGeskiedenis van Suid-AfrikaParkinson se siekteHomofoonMielieBors🡆 More