Brants Se Fluitrot

Die Brants se fluitrot (Parotomys brantsii) kom in die weste van Suid-Afrika voor.

Brants se fluitrot
Brants Se Fluitrot
Brants se fluitrot in die Kgalagadi Vredespark
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Parotomys
Spesie:
P. brantsii
Binomiale naam
Parotomys brantsii
(A. Smith, 1834)

Voorkoms

Die knaagdier se kleur is bleek geelbruin met 'n witterige onderkant. Die dier word tot 25cm lank en weeg ±120g.

Habitat en gewoontes

Die diertjie verkies droë sanderige grond om in te bly en is soggens vroeg aktief. Hulle hou daarvan om in die son te sit en bak by die ingang van die gat. Die gatkompleks het twee of meer ingange. Daar word 1 - 3 kleintjies in die somer gebore. Die kleintjies klou aan die ma se tepels as sy loop. Die dier eet die blare van vlesige plante, sade en blomme.

Sien ook

Bron

Tags:

Brants Se Fluitrot VoorkomsBrants Se Fluitrot Habitat en gewoontesBrants Se Fluitrot Sien ookBrants Se Fluitrot BronBrants Se Fluitrot

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ResensieMantisDiepaartromboseInentingKunsmatige algemene intelligensieUitwerking van klimaatsveranderingSoogdierWoordMaatskaplike verantwoordelikheidSwangerskapDemokrasieMenslike skeletKrampMIVEkotoerismeWolkCristiano RonaldoArmoedeverligtingLys van kinderspeletjiesKolitisSharpeville-slagtingKarakteriseringAngina pectorisHortologieE-posWright-broersTweede VryheidsoorlogFilosofieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyEngelsHondWet op Bantoe-onderwysDermpoliepDirekte en Indirekte redeSwawelJan van RiebeeckKaliumSeekatGreen PornoOnderwerp (taalkunde)MisdaadWetenskapMalariaBloeddrukSuid-Afrikaanse GrensoorlogTandbederfSpringbokkeCholeraLugbesoedelingSonnestelselEllipstekenIdioomMateriaalBosluisbytkoorsGalblaasKrugerwildtuinWelwitschiaFilistyneThe CranberriesAarverkalkingEuropaTsoenamiHondeklipbaaiEreksieKewerVoorsetselStilleweKaartNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWet op BevolkingsregistrasieCarike KeuzenkampOrgasmeProtea🡆 More