Brandon October

Brandon October (gebore 30 Mei 1977) is 'n Suid-Afrikaanse sanger, TV-aanbieder en akteur.

Hy het in 2002 die tweede plek (net na Heinz Winckler) in die Suid-Afrikaanse weergawe van die sangekompetisie Idols verower. Sy debuutalbum, Temptation is in Oktober 2003 vrygestel en word in 2004 vir 'n SAMA-toekenning in die kategorie Beste Popalbum genomineer. October is 'n aanbieder op kykNET en mede-aanbieder van die gewilde Supersterre-TV-musiekkompetisie wat op op SAUK2 gebeeldsend word.

Brandon October
GeboortenaamBrandon Steve October
Gebore30 Mei 1977 (1977-05-30) (46 jaar oud)
Kaapstad, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger, akteur
InstrumenteStem
Jare aktief2002 - nou
EtiketteSony BMG
Webwerfbrandonoctober.net

Diskografie

  • Temptation CD, 2004
  • Idols Christmas Album, 2006
  • Skouspel CD, 2006
  • Skouspel DVD, 2006
  • Daar Waar Liefde Staan CD, 2007
  • Kaapse Jol CD, 2007
  • Skouspel CD, 2007
  • Skouspel DVD, 2007

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Brandon October DiskografieBrandon October VerwysingsBrandon October Sien ookBrandon October Eksterne skakelsBrandon OctoberHeinz WincklerKykNETSAMASAUK2Suid-AfrikaSupersterre

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sarel Jacob PretoriusOlifantMetafoorOseaanLys van lande volgens bevolkingJansenvilleSkoenlapperBeeldspraakMoedersdagSigaretAtoomHemelBesemGeboorteNiemetaalLeon KrugerErosietipesHoenderMichael JacksonLys van Kaapstad se voorstedePlantSokkerAdolessensieHarry KerrKriekMaagsweerVingerseksNazi-DuitslandKlereReddingskakeHannes van WykNadia ValvekensAnale seksJo BlackSteentydperkAfleiding (taalkunde)DaggaAlkoholismeSatellietfotoJaco JacobsHeupWaterkringloopEwenaarBruin menseElizabeth II van die Verenigde KoninkrykDroogteVerdampingRicus NelHeidelberg, GautengVreesStereotipeSportHoofkarakterTydEmfiseemProvinsies van Suid-AfrikaLikkewaanAardedagTafeltennisHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGrondwet van Suid-AfrikaToekoms van die AardeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWortelGrondsoorteAalwynDroomKolitisVleilandGewone luislangModeontwerpTropiese sikloonTsoenamiKlimaatveranderingKlawers (speelkaarte)VoortrekkermonumentSon🡆 More