Swartpootbrandervoël

Die swartpootbrandervoël (Rissa tridactyla) is 'n diepseemeeu en seldsame swerwer wat effens groter is as die mikstertmeeu.

Die voël broei in die Palearktiese gebied en steek selde die ewenaar oor. Dit is nog net drie keer in Suid-Afrika aangeteken en wel aan die Weskus. Dit staan ook bekend as die brandervoël en in Engels as die Black-legged kittiwake.

Swartpootbrandervoël
Swartpootbrandervoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Rissa
Spesie:
R. tridactyla
Binomiale naam
Rissa tridactyla
Swartpootbrandervoël
Rissa tridactyla

Voorkoms

Die voël is 36 tot 40 cm lank en weeg 320 tot 450 gram. Dit het lang vlerke, 'n vlak mikstert, geel snawel en swart bene. Broeiende volwassenes is wit met 'n bleekgrys rug en die bovlerk is bleekgrys met smal wit agterrand en swart punte aan die buitehoofslagvere. Die nie-broeiende volwassenes het 'n grys vlek aan die oordekvere en grys kladmerke aan die agternek. Die jong voël het 'n swart M oor die bovlerk, swart stertpunte, swart snawel en swart agterkraag.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AluminiumHibernasieGrondbesoedelingSlag van Cuito CuanavaleLugbesoedelingLys van Suid-Afrikaanse skrywersDokterGreen PornoThabo MbekiKangogrotteOmgewingsbeheerAbstraksie (rekenaarwetenskap)MenseregteHindoeïsmeSkoolReënSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Thys die BosveldklongGoudkus (streek)DataverwerkingGroot vyfStam (taalkunde)AfrikaansEmosieKonflik (proses)Meningsverskil oor aardverwarmingTekstielSpringbokJavaScriptFrederik Willem de KlerkBoom1200WiskundeRumatiekNarsismeAppelInligtingKwame NkrumahStikstofGianna MichaelsLimpopo (rivier)KoorsJo BlackBloedsomloopstelselVergelykings (taalkunde)E-posGoogle MapsOorkruipersTweede WêreldoorlogMetafoorMaselsHeupLys van Afrikaanse skrywersKrugerwildtuinMenseregtedagSinoniemBeaufortskaalVisNaaldekokerTaalfossielMaroela MediaLys van landeSeksLeonardo da VinciGeelsugWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHartaanvalMagneetTafelbergNatuurbewaringNeerslagVerenigde State van AmerikaSelfoon🡆 More