Muiskleurvlieëvanger

Die muiskleurvlieëvanger is 'n mediumgrootte (lengte 17–20 cm) vlieëvanger sonder kenmerkende kleure.

Dis nie maklik uitkenbaar behalwe vir tipiese vlieëvanger-bou en -houding.

Muiskleurvlieëvanger
Muiskleurvlieëvanger
Die muiskleurvlieëvanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Bradornis
Spesie:
B. pallidus
Binomiale naam
Bradornis pallidus
(von Müller, 1851)
Muiskleurvlieëvanger
Die verspreiding van die muiskleurvlieëvanger in Suider-Afrika
Sinonieme
Melaenornis pallidus

Identifikasie

Muisgrys-bodele en ligter (grouwit) onderdele met swarterige bene en donkerbruin oë. Onderskeibaar van Maricovlieëvanger deur die afwesigheid van kontras tussen bo- en onderdele.

Habitat

Meestal breëblaarbosveld en -savanne, maar kom minder gereeld voor in die doringboomsavanne waar die Maricovlieëvanger aanwesig is.

Verspreiding

In suidelike Afrika beperk tot noordoostelike dele van Namibië (Caprivi), eSwatini, Botswana, Zimbabwe, ooste van Suid-Afrika en suide van Mosambiek tot teen die kus.

Roep

Deurmekaar trip triekie trip triekie klanke gevolg deur 'n sagter tjurr-geluid.

Ander name

  • Engels: Pallid Flycatcher of Pale Flycatcher
  • Duits: Fahlschnäpper
  • Nederlands: Vale Vliegenvanger
  • Frans: Gobemouche pâle
  • Duits: Fahlschnäpper
  • Portugues: Papa-moscas-pálido
  • Wetenskaplike naam: Melaenornis pallidus of Bradornis pallidus

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Muiskleurvlieëvanger IdentifikasieMuiskleurvlieëvanger HabitatMuiskleurvlieëvanger VerspreidingMuiskleurvlieëvanger RoepMuiskleurvlieëvanger Ander nameMuiskleurvlieëvanger Sien ookMuiskleurvlieëvanger BronnelysMuiskleurvlieëvanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MelaatsheidJan van RiebeeckDramaKookpuntAprilBraaiEmfiseemMichael JacksonRegardt van den BerghTafeltennisKaren MeiringYstervarkPuberteitJan van HunksRenteGroepsgebiedewetProstaatkankerEpilepsieAlkoholismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalFinansiële staatTrevor ManuelLieweheersbesieEmosieStereotipeGNU/FDL-lisensieMobutu Sese SekoOnderwys in Suid-AfrikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDaggaMiddelmisbruikJan CombrinkHamburgerEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGeslagsgelykheidBloeddrukEugenetikaBobby AngelKongo-krisisErektiele disfunksieSwemNiemetaalIvan ZimmermannRivierOntbossingATatoeëermerkPrimêre sektor van die ekonomieVrymesselaryRobbie WesselsEekhoringSteve BikoJeugdagKlawers (speelkaarte)BiodiversiteitVlekvrye staalLikkewaanPerdebyeKlein-KarooChemiese verbindingPêrelHoutKoos du PlessisSkaapCristiano RonaldoInsekAnette EngelbrechtLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesFopnuusTaal🡆 More