Die watervaalbos (Brachylaena neriifolia) is 'n boom wat tot 6 m hoog word.
Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en Wes-Kaap voor en is deel van die fynbos. Die boom groei gewoonlik op rivieroewers. Die blare is smal ellipties en meesal gaafrandig, effens na onder gerol. Die onderkant is witterig.
Watervaalbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. neriifolia |
Binomiale naam | |
Brachylaena neriifolia | |
Sinonieme | |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Watervaalbos, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.