Laeveldvaalbos: Plantspesie

Die laeveldvaalbos (Brachylaena huillensis) is 'n klein boom wat in KwaZulu-Natal, in die Lebomboberge weswaarts tot by Mahikeng, langs die grens van Botswana en tot in die suide en ooste van Zimbabwe voorkom.

Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Kenia, Mosambiek, Namibië, Tanzanië en Zimbabwe. Die boom groei in droë dele op klipperige plekke en in sandgrond.

Laeveldvaalbos
Laeveldvaalbos: Plantspesie
Brachylaena huillensis
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Brachylaena
Spesie:
B. huillensis
Binomiale naam
Brachylaena huillensis
O. Hoffm., (1902)
Sinonieme
  • Brachylaena. hutchinsii Hutch.
  • Brachylaena mullensis O.Hoffm.

Bronne

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LatynXenofobieOranjerivierDolfynFotosinteseAborsie in Suid-AfrikaLionel PetersonHaasMonopolieWelwillendheidsdagLoodJohan BadenhorstRacheltjie de BeerJavaScriptWaterOorstromingVrouErfenishulpbronLongIndustriële RevolusieGoudWêreldboekedagAnale seksVioolJan-Willem BreureBlaarDigtheidIoonSonKameelperdAardbewingWillie JoubertBakterieDermpoliepDiskriminasieCarike KeuzenkampSkildklierWilna SnymanWater (molekuul)InflasieErfenisdag (Suid-Afrika)Morfologie (taalkunde)Lys van Nederlandse skildersKunsMurunwa MakwarelaRoesOmgewingskwessies in Suider-AfrikaStikstofSuid-Afrikaanse InkomstediensDieregeluideEienaamHartversakingMark (ekonomie)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BorsSekondêre sektor van die ekonomieVierde Industriële RevolusieHeuningbyRudi ClaaseOutismeDie Stem van Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWapen van NamibiëGrondwetCleopatra VIIOrtopedieWinnie Madikizela-MandelaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereToekoms van die AardeWes-KaapKweekhuiseffekPinksterLeierBruin mense🡆 More