Bitterblaar

Die Bitterblaar of suurbos (Brachylaena elliptica) is 'n struik of klein boom wat voorkom vanaf Gqeberha in die Oos-Kaap tot in die suide van KwaZulu-Natal.

Die boom groei in kus- en oewerbos asook in bosveld in laagliggende streke. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika.

Bitterblaar
Bitterblaar
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. elliptica
Binomiale naam
Brachylaena elliptica
(Thunb.) Less., (1832)
Sinonieme
  • Tarchonanthus camphoratus Houtt. ex DC.
  • Tarchonanthus ellipticus Thunb.

Verwysings

Bronne

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoontjieMoslemVryheidsdagJudaïsmeKlankverskynselsFilosofieVarkgriepGeestesteuringLandbouOu Apostoliese KerkVlekvrye staalMigrasie van voëlsAfrikaanse TaalmonumentDonkieInsekPoesSwart nasionalismeEkotoerismeWoestynBestuiwingSamestellende afleidingDistrik SesSwangerskapPlantluisTrekarbeidDieregeluidePubiese hareResensieOnomatopeeWiskundige terminologieEerste WêreldoorlogKrieketWêreld- Ekonomiese ForumHokkieWinterInvloed van vigs op die ekonomieOligopolieWoordsoortBateGalblaasKlankDiskriminasieBiodiversiteitEuropaLetterkundeDemokratiese AlliansieDramaFamilie (verwantskap)AssonansieAnale seksMynbedryf van Suid-AfrikaVervoerTweede WêreldoorlogLys van veltoestandeKrygkorAardkorsDaggaSonkragGemeenskapFacebookWaatlemoenRomanMonumentGetalDruiweTweede Nuwe JaarStikstofBipolêre gemoedsteuringPussy RiotAntisemitismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAtmosfeerTrappe van vergelykingApartheidKaapse florarykVeelvoudige sin🡆 More