Wilde-Amandel

Die Wilde-amandel (Brabejum stellatifolium) is 'n groot struik of boom met spreiende takke.

Hierdie boom word net in die Wes-Kaap aangetref waar dit in beskutte valleie en langs strome groei. Die onvolwasse vrugte is bruinrooi en ongeveer 5 mm lank. Soos die vrugte ouer raak, word hulle bruin en fluweelagtig. Hulle bereik dan 'n grootte van ongeveer 4,5 x 3 cm.

Wilde-amandel
Wilde-Amandel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. stellatifolium
Binomiale naam
Brabejum stellatifolium
L., (1753)
Sinonieme
  • Brabejaria verticillata Burm.f.
  • Brabejum stellare Knight
  • Brabejum stellatum Thunb.
  • Brabejum stellulifolium L.
  • Brabyla capensis L.
  • Helicia verticillata F.Muell.
  • Macadamia verticillata (F.Muell.) Benth.

Daar is slegs een spesie in die genus wat Brabejum 'n monotipiese takson maak. Die boom se FSA-nommer is 72.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Wilde-Amandel GaleryWilde-Amandel Sien ookWilde-Amandel VerwysingsWilde-Amandel BronneWilde-Amandel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EiffeltoringInligtingArmoedeverligtingSamestellende afleidingAfvalbestuurBysteekDuitsMusieksimboleApartheidNamibiëSiya KolisiAppel (sanger)Wikimedia-stigtingInternetLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKwaZulu-NatalTegnologieCovid-19-pandemieFotosinteseBestuiwingMisdaad633Lys van kinderspeletjiesMensDigvormWoordeboek van die Afrikaanse TaalSwangerskapNelson MandelaJSEBruin menseHerfsAmateurradioWaterEuropaKoorsblaarLuiperdBreyten BreytenbachMagnetismeDelft, KaapstadLettergreepTaalAtoomJudaïsmeBronsSanskritLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHerpes simplexReënspinnekopD.J. OppermanOnderwysDaggaOseaanbesoedelingEkonomieWêreldboekedagKnieVersoeningsdagTekstielHartaanvalHaasDawidKoos du PlessisChristendomZoeloeHidroëlektrisiteitMynbouSelfstandige naamwoordMaagsweerOnderwerp (taalkunde)JodeMaanFiela se kindSuurstofBrandbergMonopolyYsbeer🡆 More