Groenblomtolbos: Plantspesie

Die Groenblomtolbos (Leucadendron loranthifolium) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Gifberg, Sederberg, Sandveld en Hexrivierberge.

Groenblomtolbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. loranthifolium
Binomiale naam
Leucadendron loranthifolium
(Salisb. ex Knight) I.Williams, 1967
Sinonieme
  • Leucadendron pearsonii Bolus
  • Leucadendron pseudospathulatum E.Phillips & Hutch.
  • Protea loranthifolia Knight

Die struik word 2.0 m hoog en blom van Julie tot September. Die plant gaan dood na 'n brand maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en val na twee maande uit die tol grond toe waar dit deur knaagdiere versprei word. Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike- en vroulike blomme, wat deur klein kewers bestuif word. Die plant groei in sanderige of klipperige sandsteengrond op hoogtes van 80-1 000 m.

In Engels staan dit as die Green-flower sunbush bekend. Die boom se FSA-nommer is 81.5

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AanhalingstekensPriemfaktorWerkwoordMasturbasieGeelhoutMantisPersWetenskaplike klassifikasieInligtingstegnologieBernice WestKweekhuiseffekTussenwerpselCarike KeuzenkampSelfbeeldWapen van NamibiëKameraGemengde ekonomieWitrenosterAfrikaanse woordelys en spelreëlsDigvormRasionale getalMuilArendTamatieBorskankerEenmansaakNieu-SeelandEenvoudige hangbrugVerlede tydBewussynNaaldekokerPeach van PletzenSelfstandige naamwoordAsemhalingBrongitisGewone tarentaalLeenwoordKulturele DiversiteitSamestellingEreksieVanadiumVoortrekkermonumentGemeenskapKoppeltekenOsoonuitputtingPornografiese akteurSuid-AmerikaArmoedeVrouVoornaamwoordVersamelnaamKunsmatige intelligensieGoudstandaardKomplementêre kleureEienaamEl NiñoKollegeOorstromingJo BlackVoegwoordBestuiwingLeierGlukoseVredenburgGeweldNatuurlike hulpbronProvinsies van Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkVerenigde KoninkrykHepatitis BSkilpadGrasveldLongVoorsetselBoet TroskieMusieksimboleUniegebou🡆 More