Botterklapper: Plantspesie

Die botterklapper (Strychnos madagascariensis) is 'n boom wat wydverspreid noord van die Vaalrivier voorkom.

In die kuswoude van KwaZulu-Natal is die boom groter en slanker. Die boom staan ook bekend as die swartklapper. Dit is inheems in Suid-Afrika en kom voor in die provinsies KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo. Die boom is ook inheems in Angola, Botswana, Eswatini, die Kaprivistrook in Namibië, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Botterklapper
Swartklapper
Botterklapper: Blare en vrugte, Sinonieme, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Loganiaceae
Genus: Strychnos
Spesie:
S. madagascariensis
Binomiale naam
Strychnos madagascariensis
Poir.
Sinonieme
Sien teks

Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.

Blare en vrugte

Die blare is leeragtig, blink en donkergroen aan die bokant en lig groen aan die onderkant. Die blare is ook gewoonlik harig. Die vrugte is blouerig-groen wanneer hulle jonk is en word geel wanneer hulle volwasse is en is tot 8 cm in deursnee. Die vrugte het 'n dik dop, baie sade en is eetbaar.

Sinonieme

  • Strychnos baronii Baker
  • Strychnos behrensiana Gilg & Busse
  • Strychnos burtonii Baker
  • Strychnos dysophylla Benth.
  • Strychnos dysophylla subsp. engleri (Gilg) E.A.Bruce & J.Lewis
  • Strychnos engleri Gilg
  • Strychnos innocua var. burtonii (Baker) E.A.Bruce & J.Lewis
  • Strychnos innocua subsp. burtonii (Baker) E.A.Bruce & J.Lewis
  • Strychnos innocua subsp. dysophylla (Benth.) I.Verd.
  • Strychnos innocua var. glabra E.A.Bruce & J.Lewis
  • Strychnos leiocarpa Gilg & Busse
  • Strychnos melonicarpa Gilg & Busse
  • Strychnos mocquerysi Aug.DC.
  • Strychnos pachyphylla Gilg & Busse
  • Strychnos polyphylla Gilg & Busse
  • Strychnos quaqua Gilg
  • Strychnos randiiformis Baill.
  • Strychnos stenoneura Gilg & Busse
  • Strychnos unguacha var. dysophylla (Benth.) Gilg
  • Strychnos unguacha var. micrantha Gilg
  • Strychnos vacacoua Baill.
  • Strychnos wakefieldii Baker

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Botterklapper Blare en vrugteBotterklapper SinoniemeBotterklapper Sien ookBotterklapper VerwysingsBotterklapper BronBotterklapper Eksterne skakelsBotterklapper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NamakwalandKonjunktivitisMensTerracottaleërMangelontstekingSamestellingEmfiseemVerenigde State van AmerikaJaarAnneli van RooyenDurbanWet op NaturellengrondSimboolSpeelkaartToringSinoniemBeleggingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWaterstofBipolêre gemoedsteuringGezina, PretoriaDiarreeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWerkersdagHoofpynBybelJeugdagDoelwitAborsieNoag se arkNatuurrampBoontjieSelfoonLimfvatstelselGenadedoodSikloonTelwoordNetbalMalariaFacebookOorkruipersHartSteenkoolByDuitse maselsBeesOu Apostoliese KerkVermenigvuldigingDubbelpuntMenseregteTropiese sikloonBernice WestTydVingerseksDramaDomkragEuropaPersoonlike voornaamwoordEerste WêreldoorlogVaste stofMona LisaJuraVroueregteInflasieSoutsuurKlem-in-die-kaakKlimaatsverandering in AfrikaKlereEreksieVrymesselaryVeelvoudige sinCristiano RonaldoRacheltjie de BeerBeeldspraak🡆 More