Botswana Pula: Geldeenheid van Botswana

Die pula is sedert 1976 die geldeenheid van Botswana, toe dit die Suid-Afrikaanse rand vervang het.

Die ISO-geldeenheidkode is BWP en die algemene notasie is die voorvoegsel P. Die geldeenheid se naam beteken "reën" in Tswana, aangesien reën baie skaars is in Botswana, wat veral deur die Kalahariwoestyn gekenmerk word, en daarom waardevol en 'n seën vir die land en sy mense is. Die woord is ook die nasionale leuse van die land. 'n Pula is onderverdeel in 100 thebe wat "skild" in Tswana beteken, en na verdediging verwys. Die benamings is met hul van die publiek gekies.

Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook
Botswana se pulamunte

Banknote in sirkulasie is: 10, 20, 50, 100 en 200 pula. Muntstukke is 5, 10, 25 en 50 thebe; 1, 2 en 5 pula. Die pula is op 23 Augustus 1976 ingevoer, vervolgens bekend as as "Pula Day" en dit het die Suid-Afrikaanse rand gelykstaande vervang.

Munte

Botswana pula-munte
Beeld Nominale waarde Legering Deursnee Gewig Dikte Rand Uitgereik Ontmunt
1 thebe Aluminium 18,5 mm 0,8 g 1,22 mm Glad 1976–1991 1 Julie 2014
2 thebe Brons 17,4 mm (dodekantig) 1,8 g 1,05 mm Glad 1981–1985 1 Julie 2014
5 thebe Brons 19,5 mm 2,8 g 1,17 mm Geriffel 1976–1989 1 Julie 2014
5 thebe Met Brons oorgetrekte staal 19,5 mm 2,8 g 1,28 mm Glad of geriffel 1991–1996 1 Julie 2014
5 thebe Met Brons oorgetrekte staal 17 mm (sewehoekig) 2,41 g 1,75 mm Glad 1998–2009 1 Julie 2014
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  5 thebe Met Nikkel oorgetrekte staal 18 mm (sewehoekig) 2,218 g 1,3 mm Glad 2013 Nee
10 thebe Koper-Nikkel 22 mm 4 g 1,33 mm Geriffel 1976–1989 1 Julie 2014
10 thebe Met Nikkel oorgetrekte staal 22 mm 3,8 g Geriffel 1991 1 Julie 2014
10 thebe Met Nikkel oorgetrekte staal 18 mm 2,8 g 1,75 mm Geriffel 1998–2008 1 Julie 2014
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  10 thebe Met Nikkel oorgetrekte staal 20 mm 2,8 g 1,4 mm Geriffel 2013 Nee
25 thebe Koper-Nikkel 25 mm 5,8 g Geriffel 1976–1989 1 Julie 2014
25 thebe Met Nikkel oorgetrekte staal 25 mm 5,73 g Geriffel 1991 1 Julie 2014
25 thebe Met Nikkel oorgetrekte staal 20 mm (sewehoekig) 3,5 g 1,8 mm Glad 1998–2009 1 Julie 2014
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  25 thebe Met Nikkel oorgetrekte staal 22 mm (sewehoekig) 4,2 g 1,6 mm Glad 2013 Nee
50 thebe Koper-Nikkel 28 mm 11,4 g 2,3 mm Geriffel 1976–1985 1 Julie 2014
50 thebe Koper-Nikkel 28 mm 11,4 g 2,3 mm Geriffel 1976–1985 1 Julie 2014
50 thebe Met Nikkel oorgetrekte staal 28 mm 11,4 g 1991 1 Julie 2014
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook 
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook 
50 thebe Met Nikkel oorgetrekte staal 21,3 mm 4,82 g 2,2 mm Glad 1996–2001 1 Julie 2014
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  50 thebe Met Nikkel oorgetrekte staal 24 mm 5,3 g 1,8 mm Geriffel 2013 Nee
1 pula Koper-Nikkel 29,5 mm; geskulp (met 12 kerwe) 16,4 g Glad 1976–1987 1 Julie 2014
1 pula Nikkel-Messing 24 mm (sewehoekig) 8,8 g 2,7 mm Gesegmenteer (10 riete per 7 afdelings) 1991–2007 1 Julie 2014
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  1 pula Met Brons oorgetrekte staal 26 mm 7,8 g Glad 2013–2016 Nee
2 pula Nikkel-Messing 26,4 mm (sewehoekig) 6,3 g 2,4 mm Gesegmenteer (19 riete per 7 afdelings) 1994 1 Julie 2014
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook 
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook 
2 pula Met Messing oorgetrekte staal 24,6 mm (sewehoekig) 6,02 g 2 mm Gesegmenteer (19 riete per 7 afdelings) 2004 1 Julie 2014
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  2 pula Tweemetalies; met Brons oorgetrekte staal in die middel, met nikkel oorgetrekte staal in die ring 27 mm 7,3 g 2 mm Geriffel 2013–2016 Nee
5 pula Tweemetalies; Koper-Nikkel in die middel, Messing in die ring 23,5 mm 6 g 2 mm Geriffel 2000–2007 1 Julie 2014
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  5 pula Tweemetalies; Koper-Nikkel in die middel, Messing in die ring 28 mm 8,7 g 2,2 mm Gesegmenteer 2013–2016 Nee

Banknote

2009-reeks
Beeld Nominale
waarde
Grote
(mm)
Kleur Beskrywing
Voorkant Agterkant Voorkant Agterkant Watermerk
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  10 132 × 66 Groen Ian Khama, sedert 2008 president van Botswana Die Parlementsgebou in Gaborone 'n Kwagga wat op sy agterpote staan
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  20 138 × 69 Rooi Kgalemang Tumediso Motsete, skrywer, komponis, politikus en teoloog 'n Fabriek
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  50 144 × 72 Bruin Seretse Khama, eerste president van Botswana 'n Visvalk in die Okavangodelta
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  100 150 × 75 Blou Groepsportret van drie stamleiers (Sebele I, Bathoen I, Khama III) Orapa-diamantmyn en diamantbeoordeling
Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  Botswana Pula: Munte, Banknote, Sien ook  200 156 × 78 Violet Onderwyseres met kinders Kwaggas

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Botswana Pula MunteBotswana Pula BanknoteBotswana Pula Sien ookBotswana Pula VerwysingsBotswana Pula Eksterne skakelsBotswana PulaBotswanaGeldKalahariReënSuid-Afrikaanse randTswana

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeuningbyRooipandaDuitslandNamakwalandGlasArabies-Israeliese konflikAfrikaanse taalleerJagluiperdKrimpvarkieGeografie van Suid-AfrikaVolhoubare ontwikkelingSeilvaartNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGesonde dieetMotJaarSteenkool in Suid-AfrikaAkroniemMagsverheffingByung-Chul HanHerpes simplexNommertekenJeugdagNoord-Sotho (taal)EienaamGawes van die Heilige GeesMiltJakkalsKwaZulu-NatalRivierNadia ValvekensAardeKondensasieKlimaatveranderingLetterlike en figuurlike taalgebruikEweknienetwerkKortverhaalEksponentElektrodeKatjieDolfynKoolstofHector PietersonWapen van NamibiëOnderhandelinge om apartheid te beëindigTelevisieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSilwerLeenwoordEmfiseemImpakte van toerismeKolorektale kankerMeeueJo BlackJan-Willem BreureTsoenamiLieweheersbesieDramaStaalRugbywêreldbeker 2023EskomIsraelAnrich HerbstSwart menseKhoikhoiWerkwoordMisdaadHorlosieVarkWeer (meteorologie)Die ontstaan van die dramaSeksuele penetrasieHoofkarakterChristiaan Frederik Beyers🡆 More