Botniese Golf

Die Botniese Golf (Fins: Pohjanlahti, Sweeds: Botniska viken) is die noordelikste gedeelte van die Oossee.

Botniese Golf
Botniese Golf
Nasa-Satellietbeeld van die Botniese Golf
Botniese Golf
Kaart van die Botniese Golf
Koördinate:63°N 20°O / 63°N 20°O / 63; 20 20°O / 63°N 20°O / 63; 20
Ligging:Finland, Swede
Soort:See van die Atlantiese Oseaan
Oppervlakte:117 000 km² (45 200 myl²)
Gemiddelde diepte:60 m (200 vt)
Maksimum diepte:295 m (965 vt)
Lengte:725 km (450 myl)
Breedte:80–240 km (50–150 myl)
Uitvloei:Oossee

Dit is geleë tussen Finland se weskus en Swede se ooskus. In die suide van die golf is die Åland-eilande en die Ålandsee geleë. Opmerklik van die seegebied is dat die soutvlak skerp daal na die Noorde. In die Suide is die water die gewone brak water van die Oossee, maar in die Noorde is die soutvlak so laag dat mens nie die sout in die water kan proe nie en baie varswatervisse daarin floreer.

Botniese Golf
Ligging van die Botniese Golf in die Oossee.

Sommige historici meen dat die 9de eeuse Wiking Ottar van Hålogaland na die Botniese Golf verwys het, toe hy in sy reisverhale na die Cwensee (9de eeu) verwys het. Dit is ook moontlik dat die 15de eeuse Deense geograaf Claudius Claussön Swart se Mare Gotticus (15de eeu) na die Botniese Golf verwys.

Eksterne skakels

Tags:

FinlandFinsOosseeSoutSwedeSweedsÅland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DaggaIoonLys van kinderspeletjiesBywoordSeilvaartDesmond TutuErektiele disfunksieStadGautengTierMurunwa MakwarelaTuberkuloseEthiopiëOseaanStikstofSkarlakenkoorsBrandmondsindroomTarentaleKaapstadse waterkrisis 2015-2018ArabiesKoorsblaarSenuweestelsel7de LaanSimmetrieHadedaMierGewone breukeLeenwoordGeldApartheidRacheltjie de BeerRugbyBesnydenisOrale seksBreinCradock-4Maroela MediaLys van politieke partye in Suid-AfrikaVaalrivierStereotipeSelfmoordAntoniemEskomEk is 'n Afrikaan (toespraak)RenosterDoopGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKompasPreseminale vloeistofJudaïsmeStilleweVlekvrye staalVeelvoudige sinWaterSlag van Cuito CuanavaleHondDansLübeckKankerRookgewoonteMiskruierChroniese siekteSpringbokkeMenstruasieSout (chemiese stof)3D-rolprentOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKweekhuiseffekVierde Industriële RevolusieJan van TonderJode in Suid-AfrikaKlopjagByvoeglike naamwoordLidwoordBoeliery🡆 More