Botnet

'n Botnet is 'n aantal rekenaars wat aan die Internet gekoppel is en met ander soortgelyke rekenaars kommunikeer om hulle optrede deur bevel en beheer (B&B) te koördineer.

Botnets word dikwels gebruik om gemorspos of plapos te versprei, of om kuberaanvalle te loods. Die woord botnet is 'n versmelting van die woorde robot en netwerk en word gewoonlik gebruik met 'n negatiewe of kwaadwillige konnotasie.

Botnet
Stacheldraht-botnetdiagram toon 'n verspreide ontkenning-van-diens-aanval. Let daarop dat dit ook 'n voorbeeld van die kliënt-bediener-model van 'n botnet is.

Tags:

InternetRekenaarRekenaarnetwerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenteNiersteenVarkVrystaatArabiesHamburgerAkuutVloeistofBruin huisslangBloemfonteinPiesangLys van Afrikaanse televisiereekseInsekOorstromingKlavierKlimaatDoelwitVoorsetselMaagJaarAfro-AmerikanersSiya KolisiHeuningbyKlopjagKompasNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKappie (skryfteken)BestuiwingPinksterBynierSportLübeckStam (taalkunde)Wapen van Suid-AfrikaHandré PollardVoegwoordEthiopiëLondenProstaatkankerLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WinterSkildklierFinale OplossingGasTikTokKatjieEugenetikaRefentse MorakeWêreld- Ekonomiese ForumVormMielieKankerAarverkalkingSoortnaamDemi Lee MooreVlekvrye staalSlag van BloedrivierMagnesiumAartappelHeupvervangingLiefdeSteenkoolMisdaadGroepsdrukHerpes simplexKondensasieDieregeluideSuid-Afrikaanse Reserwebank23 AprilKersfeesFotosinteseAfrikanernasionalisme🡆 More