Bosysterpruim: Plantspesie

Die bosysterpruim (Drypetes gerrardii) is 'n klein boom (maksimum 8 m hoog, elders tot 20 m) wat algemeen noordwaarts vanaf Port St.

Johns">Port St. Johns, KwaZulu-Natal en in die laeveld van Limpopo voorkom. In die Krugerwildtuin word dit op klipperige rante in die Lebomboberge noordwaarts van Nwanedzi-ruskamp aangetref, asook op rotsriwwe in die Punda Maria- en Pafurigebied.

Bosysterpruim
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Putranjivaceae
Genus: Drypetes
Spesie:
D. gerrardii
Binomiale naam
Drypetes gerrardii
(Harv.) Hutch., (1920)

Dit is ook inheems aan Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Republiek die Kongo, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Dit kom in woude voor. Die stam is gegroef met stutwortels aan die basis van die stam.

Die boom se FSA-nommer is 314.

Subspesies

Die boom het vier subspesies:

  • Drypetes gerrardii var. angustifolia Radcl.-Sm.
  • Drypetes gerrardii var. gerrardii
  • Drypetes gerrardii var. grandifolia Radcl.-Sm.
  • Drypetes gerrardii var. tomentosa Radcl.-Sm.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Bosysterpruim SubspesiesBosysterpruim Sien ookBosysterpruim VerwysingsBosysterpruim BronneBosysterpruim

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BTWNierWoordsoortKonjunktivitisE-posSikloonAfro-AmerikanersBorsklierGeslagKompasTegnologieEjakulasieSuurstofIndustriële RevolusieNeerslagLys van Suid-Afrikaanse musikanteAfrikaansIdioomWes-Germaanse taleMenseregtedagZenobia KockAfkappingstekenParlement van Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaJagluiperdSelfmoordLeestekenKitaarHomofoonMidde-OosteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AkademiaOnomatopeeAdolessensieDesmond TutuVoëlWatersuiweringGolf (fisika)WaterkringloopGroepsdrukNasionale PartyProvinsies van Suid-AfrikaLangste woordDikdermSoortnaamSatellietSnaarinstrumentSintetiese veselsBotswanaBrongitisMahatma GandhiOmgewingsgesondheidCleopatra VIIPersentasieFamilie (verwantskap)RookgewoonteSoogdierMonumentOseaanbesoedelingFascismeSeevlakMisdaadImpakte van toerismeMonopolieSelfstandige naamwoordStereotipeSiya KolisiRugbyWolkVoedingBelastingBevolkingsafnameDialoog in fiksieJan Christian SmutsNieu-SeelandHoërskool Sentraal, Bloemfontein🡆 More