Boswaaierstertmuis

Die Boswaaierstertmuis (Graphiurus murinus) kom in die hele Suid-Afrika voor behalwe die weste; ook in Botswana, Zimbabwe en noordoos Namibië.

Boswaaierstertmuis
Boswaaierstertmuis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Gliridae
Genus:
Graphiurus
Spesie:
G. murinus
Binomiale naam
Graphiurus murinus
(Desmarest, 1822)

Voorkoms

Die knaagdier se kleur is grys en om die oë is 'n eiesoortige donker kol. Die keel en onderkant is wit. Die dier word tot 16cm lank en weeg ±30g.

Habitat en gewoontes

Hulle woon in oop boomveld, bosveld en selfs woud en is nagaktief. Die diertjie lewe in gate in bome of maak 'n nes van gras en blare. Daar word 1 - 3 kleintjies in die somer gebore. Hulle eet insekte, ander ongewerweldes, sade en ander plantmateriaal.

Galery

Sien ook

Bron

Tags:

Boswaaierstertmuis VoorkomsBoswaaierstertmuis Habitat en gewoontesBoswaaierstertmuis GaleryBoswaaierstertmuis Sien ookBoswaaierstertmuis BronBoswaaierstertmuis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdierePoesAfrikaanse naguilBrongitisGeorgiese nasionale rugbyspanBrasiliaanse nasionale rugbyspanWynand du ToitMaanIndiëOnderhandelinge om apartheid te beëindigGoogle MapsBernice WestGeelsugAppendiks2024 Australiese Grand PrixBTWAmalia UysWiki CommonsLys van slangeISBN (identifier)1991Netaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweVingerseksAppel (sanger)Agter Elke ManBarionWayde van NiekerkWaterpokkiesAardverwarmingPornhubOnderwysStaat PalestinaAsiëSuiwelprodukEmily HobhouseMaselsVermaakJacques LootsPieter BiewengaNederlandAntieke EgipteTaalHoofpynSeksposisieWit-DonderdagBipolêre gemoedsteuringKompasKopieregW3CLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsJannie du ToitSemenDuitsBelgiëOrthopteraCarles PuigdemontVier temperamenteFritz WepperPaarl GimnasiumKarpaletonnelsindroomDansVleesbaaiA.J. ApplegateMamelukLetterkundeKlein-KarooKlankverskynselsVaginaSerafín Dengra🡆 More