Bosvlier

Die bosvlier (Nuxia floribunda) is 'n middelgroot boom wat deel is van die Stilbaceae familie.

Bosvlier
Bosvlier
Nuxia floribunda
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Stilbaceae
Genus: Nuxia
Spesie:
N. floribunda
Binomiale naam
Nuxia floribunda
Benth., (1836)
Sinonieme
  • Chilianthus triphyllus E.Mey.
  • Lachnopylis floribunda (Benth.) C.A.Sm.
  • Lachnopylis polyantha (Gilg) C.A.Sm.
  • Nuxia floribunda var. holstii Gilg
  • Nuxia holstii (Gilg) Gilg
  • Nuxia polyantha Gilg
  • Nuxia usambarensis Gilg
  • Nuxia volkensii Gilg

Beskrywing

Dit is 'n multi-vertakte struik met eenvoudige, blinkgroen en groot blare (tot 15 x 5 cm). Die piepklein blommetjies (3 mm lank) is roomwit, word aan groot trosse gedra en ruik geurig. Die vrugte is ook klein (4 mm) en word vaalbruin wanneer ryp. Die boom se FSA-nommer is 634.

Verspreiding

Die spesie is inheems aan suidelike en oostelike Afrika, vanaf Suid-Afrika, deur Eswatini, Zimbabwe, Mosambiek, Zambië, Malawi, Tanzanië, Burundi, Rwanda, oostelike Demokratiese Republiek van die Kongo, na Uganda en Kenia.

Sien ook

Verwysings

Bronne

  • Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
  • AFPD. 2008. African Flowering Plants Database - Base de Donnees donnes tu Plantes à Fleurs D'Afrique.
  • Gibbs Russell, G. Et., W. G. Welman, Et. Reitief, K. L. Immelman, G. Germishuizen, B. J. Pienaar, M. V. Wyk & À. Nicholas. 1987. List of species of southern African plants. Mem. Bot. Surv. S. Africa 2(1–2): 1–152(pt. 1), 1–270(pt. 2).
  • Plants of the World Online

Tags:

Bosvlier BeskrywingBosvlier VerspreidingBosvlier Sien ookBosvlier VerwysingsBosvlier BronneBosvlier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaapstadOrthopteraLiggaamEngelsNommertekenOu Apostoliese KerkAfrikaansBaarmoederLiefdeLys van Kaapstad se voorstedeJohannes KerkorrelMoslemBrendan PeyperHoofpynWerkwoordPrimêre sektor van die ekonomieArthurHeks van HexrivierPoësieMedia (kommunikasie)IndiëCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMierleeuTaalSuurstofVaginale kankerPiesangBoorgatLida BothaFrederik Willem de KlerkDoziHeupvervangingMoedersdagDramaDaggaDokterKnopiespinnekopQuebecEkonomieAnrich HerbstBernice WestWikiquoteTannerskaalSeekoeiSkaakMadison IvyGrondsoorteNagadderKlimaatSwartrenosterMagda van BiljonBywoordAardverwarmingPsigopatieArabiesMusiekAfrikaanse taalleerHartversakingGewone wildevyTobie CronjéFotosinteseAfrikaanse TaalbewegingAnette EngelbrechtGawes van die Heilige GeesLys van Suid-Afrikaanse musikanteGrieksDeon CoetzeeMenslikepapilloomvirus-infeksieJagluiperdLeonore VeenemansWerkloosheid🡆 More