Bosveldtjeriktik

Die Bosveldtjeriktik (Parisoma subcaeruleum), (Engels: Chestnut-vented warbler of Rufous-vented warbler) word gereeld onder die genus Sylvia as Sylvia subcaeruleum gelys.

Bosveldtjeriktik
Bosveldtjeriktik
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. subcaeruleum
Binomiale naam
Parisoma subcaeruleum
(Vieillot, 1817, Gouritsrivier, Kaapprovinsie)

Die bosveldtjeriktik broei in Suidelike Afrika in Angola, Botswana, Zimbabwe, Zambië, Namibië, Suid-Afrika, Lesotho, Mosambiek en eSwatini. Dis 'n algemene spesie wat in 'n wye verskeidenheid habitatte gevind word, bv. fynbos, struike, bossies en droë rivierbeddings.

Beskrywing

Die bosveldtjeriktik is 14–15 cm lank en weeg ongeveer 16 g. Die voël se bo-dele is bruingrys, en die stert is swart met 'n breë wit strook op die punt, en dit het 'n wit oogring. Die keelvere is grys met 'n baie donker streep, die bors en maag is grys, met die anale area 'n baie helder bruin. Die bene is swart en die oë is grys van kleur. Die geslagte lyk beide dieselfde, maar die jongeling het nie 'n gestreepte keel nie. Die roepgeluid is 'n hard-gefluite tjeerup-tjee-tjee.

Gedrag

Die bosveldtjeriktik bou 'n grasnessie in plantegroei. Die spesie is monogaam en paar dus lewenslank. Hulle word gewoonlik alleen of in pare opgemerk waar dit in plantegroei op soek is na insekte en ander klein ongewerweldes.

Bewaringstatus

Die voëltjie het 'n baie groot verspreidingsgebied, geskat op 2 800 000 km². Die bevolkingsgrootte is blykbaar ook aansienlik, en die spesie staar nie enige afname in getalle in die gesig volgens die IUBN-rooilys se kriteria nie, dus is hy gelys as "Lae risiko".

Sien ook

Verwysings

Tags:

Bosveldtjeriktik BeskrywingBosveldtjeriktik GedragBosveldtjeriktik BewaringstatusBosveldtjeriktik Sien ookBosveldtjeriktik VerwysingsBosveldtjeriktik

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AngssteuringSoogdierGevolge van aardverwarming op oseaneApostoliese GeloofsbelydenisEjakulasieArmoedePerdAntoniemGrondbewerkingOrthopteraPinksterSpysverteringstelselBosluisbytkoorsOrrelKlein vyf diereRuslandLys van Afrikaanse digtersKunselementeHoofpynMiteIslamitiese StaatGeskiedenis van erotiese afbeeldingsGautengLys van nedersettings in Suid-AfrikaVleilandKlimaatGreen PornoSinkMierPlae van EgipteWaarheid-en-versoeningskommissieKorrupsieDieregeluideDieremishandelingDemokratiese Republiek die KongoOorstromingAnneli van RooyenHartDansEtniese groepDeelstate van die Verenigde State van AmerikaRymReënspinnekopAppel (sanger)JohannesburgBelgiëKappie (skryfteken)ProstaatkankerAnale seksE-posFacebookAspoestertjiePoësieRassisme in AfrikaRugbyDundermMiskruierOmtrek, oppervlakte en volumeSamestellende afleiding23 AprilMetaalHeidelberg, GautengLiefdeKatKoperMisdaadromanOntdekking van goud in Suid-AfrikaSpierHeupWoordeboek van die Afrikaanse TaalIndustriële RevolusieSamespanningEkostelselCalvinia🡆 More