Bosveldkwarteltjie

Die Bosveldkwarteltjie (Turnix sylvaticus) is 'n standvoël wat in Suider-Afrika voorkom, behalwe in die Wes- en Oos-Kaap, suid- en sentraal-Vrystaat en suid-KwaZulu-Natal.

Bosveldkwarteltjie
Bosveldkwarteltjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Turniciformes
Familie:
Turnicidae
Genus:
Turnix
Spesie:
T. sylvaticus
Binomiale naam
Turnix sylvaticus
Desfontaines, 1789
Bosveldkwarteltjie
Skildery deur John Gould
Bosveldkwarteltjie
Turnix sylvaticus

Verspreiding

In Engels staan die voël bekend as die Common buttonquail.

Die voël leef van insekte en saadjies en woon op hoë grasvelde, ou landerye en oop savanne van die bosveld.

Identifikasie

Hierdie klein kwarteltjie is werklik moeilik om raak te sien, aangesien hy bly sit in sy wegkruipplek en op die laaste oomblik laag sal opvlieg om te vlug. Hy het gestreepte sandbruin bo-dele, 'n dowwe onderkant, swart flankmerke en 'n vaal gesig. Die twee geslagte lyk eenders, maar jongelinge het meer kolletjies aan die onderlyf.

Die hennetjie roep met 'n diep "hoem-hoem-hoem" en die mannetjie antwoord met "kêk-kêk-kêk".

Voortplanting

Die hennetjie begin die vlerksleepproses en bou dan 'n nessie op die grond. Die nessie is 'n klein pakkie gras wat in 'n natuurlike holte geplaas word. Die haantjie bebroei die gespikkelde eiers wat gewoonlik vier is; en versorg die kuikens, wat kan hardloop sodra hulle uitgebroei het. Die broeiseisoen is van Junie tot September.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Bosveldkwarteltjie VerspreidingBosveldkwarteltjie IdentifikasieBosveldkwarteltjie VoortplantingBosveldkwarteltjie Sien ookBosveldkwarteltjie VerwysingsBosveldkwarteltjie BronneBosveldkwarteltjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Appel (sanger)EjakulasieLetterlike en figuurlike taalgebruikAarde se atmosfeerJuan Antonio VillacañasDeelstate van die Verenigde State van AmerikaWerkloosheidWater (molekuul)Orale seksVoorvoegselVoortrekkersTelevisieRobert SobukweKaapstadKunsGeskiedenis van erotiese afbeeldingsEiffeltoringEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDikdermBynierSelfieElon MuskSlaginstrumentSkarlakenkoorsSpreeuWaterbesparing in Suid-AfrikaGautengUnited Democratic FrontAlkoholismeKolonialismeSlawernyMaanCleopatra VIIEufemismeBeaufortskaalKlein vyf diereByNeonSportOraniaWaterbesoedelingBloeddrukTelefoonPoësieLys van Suid-Afrikaanse skrywersKinderregteBateLenteReënspinnekopInternetMuishondToutrekTussenwerpselBosluisbytkoorsAntjie SomersChloorDonkieJan-Willem BreureAkroniemSeekoeiOmgewingskwessies in Suider-AfrikaRassisme in AfrikaVliegtuigPad na jou hartSuid-Afrikaanse GrensoorlogInfeksieAntoniemNatuurlike hulpbronTegnologieVrouTrappe van vergelykingPampoentjiesVulkaanKrugerwildtuinBysteekLys van Suid-Afrikaanse digtersKontinentRooibok🡆 More