Bostreep-Ghieliemientjie

Die Bostreep-ghieliemientjie (Barbus dorsolineatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeeltes van die Kunenerivier.

In Engels staan die vis bekend as die Topstripe barb.

Bostreep-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. dorsolineatus
Binomiale naam
Barbus dorsolineatus
Trewavas, 1936

Voorkoms

Die vis se lyf is diep en die kop groot met twee baarde. Daar is min is bekend omtrent die vis behalwe dat daar twee swart kolle op die lyf onder die dorsale vin is. Daar is ook kleiner kolle op die basis van die stertvin. Die vis word tot 75 mm lank.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Bostreep-Ghieliemientjie VoorkomsBostreep-Ghieliemientjie Sien ookBostreep-Ghieliemientjie BronBostreep-Ghieliemientjie VerwysingsBostreep-Ghieliemientjie Eksterne skakelBostreep-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PesachSharpeville-slagtingPseudowetenskapOutismeWoestynMobutu Sese SekoAfro-AmerikanersGevolge van aardverwarming op oseaneHandré PollardRassisme in AfrikaArmoedeAlliterasiePlastiekDolfynDoopTennisTafelbergEmfiseemMaselsHartversakingLeierLionel MessiMuskeljaatkatKolitisPerdebyeDurbanNatriumsulfietGroot-VisrivierSiekteRugbywêreldbeker 2023Appel (sanger)Nag van die lang messeGoogle TranslateKameelperdRugbyJewgeni PrigozjinKlavierRefentse MorakeAustraliëSwangerskapKolorektale kankerWater (molekuul)YslandKorrupsieAngina pectorisEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVleilandChapmanspiek-rylaanDialoog in fiksieKersfeesStollingsgesteenteKernkragVerenigde State van AmerikaDepressie (gemoedstoestand)RookgewoonteChromatografieLongontstekingFiela se kindWet op NaturellengrondStudievaardighedeAnilingusPersoonlikheidDistrik SesSosiale mediaVergelykings (taalkunde)NarsismeOnderhandelinge om apartheid te beëindigArabiesBlack SashKunsmatige algemene intelligensieNasionaal-SosialismeJaarAborsie in Suid-AfrikaMandalaInflasieProteïen🡆 More