Die Bossaffraan (Elaeodendron croceum) - voorheen Cassine papillosa - is 'n immergroen plant wat as 'n struik of 'n klein boompie voorkom.
Die spesie is inheems in Suid-Afrika waar dit in die KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap asook Mosambiek voorkom. Dit groei vanaf seevlak tot by ongeveer 900 m bo seevlak. Die boom se bas is grys en dun en dikwels met mos bedek. Die helder-oranje binnebas skyn op plekke deur. Die blare blink, teenoorstaande en het skerp tande langs hul rante.
Bossaffraan | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | Celastrales |
Familie: | |
Genus: | Elaeodendron |
Spesie: | E. croceum |
Binomiale naam | |
Elaeodendron croceum (Thunb.) DC. | |
Sinonieme | |
Die boom se FSA-nommer is 415.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Bossaffraan, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.