Bospeper: Plantspesie

Die bospeper (Piper capense) is 'n boom van die genus piper en staan as die wild peper in Engels bekend.

In Suid-Afrika kom dit in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. In Afrika kom dit in Angola, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Ghana, Golf van Guinee Eilande, Guinee, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor.

Peperplant
Bospeper: Plantspesie
Bospeper: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Magnoliids
Orde: Piperales
Familie: Piperaceae
Genus: Piper
Spesie:
P. capense
Binomiale naam
Piper capense
L.f.
Sinonieme
  • Coccobryon capense (L.f.) Klotzsch
  • Cubeba capensis (L.f.) Miq.

Die boom se FSA-nommer is 34.5.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreingewasVigsSokkerJaco JacobsTurksvyArabiesEskomAuschwitz-konsentrasiekampSlag van Cuito CuanavaleLys van medisinale kruieFisioterapieApostelRenosterHemelvaartsdagNasionalismeVersamelnaamTweede VryheidsoorlogPornhubAnneli van RooyenTobie CronjéHomoniemDiepaartromboseMasturbasieNamakwalandKorrupsieVoorvoegselAlice MunroJaarAngina pectorisFluoorSpelerposisies in rugbyViëtnamoorlogUniegebouAardedagNierWet op NaturellengrondKlereLys van Afrikaanse televisiereekseMIVTradisionele literatuurChemiese verbindingGeslagMenslike seksuele gedragTelefoonSigaretRicus NelOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNiemetaalSosiale mediaViëtnamFopnuusTuisbladParkinson se siekteHartversakingMoedersdagDigvormDoopKoorsblaarAdolf HitlerByvoeglike naamwoordSelfstandige naamwoordHeupvervangingMeningsverskil oor aardverwarmingEekhoringMangelontstekingVergelykings (taalkunde)Henry MurraySelfieBTWWikipediaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Ekonomie van Suid-AfrikaHamerkopPeriodieke tabelSkoenlapperManie JacksonBeaufortskaal🡆 More