Bosmusikant

Die bosmusikant (Ploceus bicolor) is 'n algemene standvoël in woude en digte boomveld.

Die voël is gebiedsgebonde, sluit dikwels by voëlgroepe aan en pare bly heeljaar saam. In Engels staan die voël bekend as die Forest Weaver of Dark-backed Weaver.

Bosmusikant
Bosmusikant
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ploceus

Spesie:
P. bicolor
Binomiale naam
Ploceus bicolor

Identifikasie

Bosmusikant 
Skets

Die voël is 15 cm lank en weeg 28 tot 43 gram. Die rugkant is swartbruin en die bors en pens is goudgeel. Die geslagte lyk eenders en het geen eklipskleed nie. Die keel is wisselend spikkelgrys. Die voël kan met die Olyfkopwewer verwar word.

Hulle broei alleen in 'n fyngeweefde nes wat van slinger- en rankplante gemaak word. Die nes het 'n lang ingangstonnel en hang aan 'n dun tak wat gestroop is van blare.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sarah Rose KarrTylaGedigKlinkerGriepKlavierBosluisbytkoorsTwaalf Stamme van IsraelHemelvaartLiesbreukGeslagsorgaanPersoonlikheidDavid KramerKaapstadArmoedeHelm (geboorte)Onderwerp (taalkunde)JavaScriptSuid-Afrikaanse randChristus die VerlosserLeestekenLangste woordAlliterasieMenslike-ontwikkelingsindeksGewone breukeAngssteuringEreksieTweede WêreldoorlogMenslike skeletGrondUnited Democratic FrontLongontstekingLys van Griekse mitologiese figureMaatskappyKondensasieCyril RamaphosaBraaiBoer Soek 'n VrouKapitalismePêrelRobbeneilandOogproblemeVoorsetselGeskiedenis van Suid-AfrikaSelfmoordJan van RiebeeckNetbalWeervoorspellingBreinvliesontstekingVK (sosiale netwerk)FilosofieVoorvoegselPaddaSpreeuWoordeboekQuebecSkilpadRooikatErns GrundlingAfkortingWoestynLys van nedersettings in Suid-AfrikaEngelsOu Apostoliese KerkAnglisismeProvinsies van Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeTaalKwikMary WalkerVarkgriepJuan Antonio VillacañasRekenaarSiya KolisiOraniaAkteur🡆 More