Veereier

Die veereier (Bubulcus ibis) is 'n klein wit voël wat aan die familie van reiers behoort.

Hierdie voëls staan in die volksmond as bosluisvoëls bekend. Dit is 'n algemene standvoël in dele van sy gebied en 'n trekvoël in ander. Dit is die enigste spesie in die genus Bubulcus. In Engels staan die voël bekend as die Western Cattle Egret en in Nederlands as die Koereiger.

Veereier
Bosluisvoël
Veereier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Bubulcus

Bonaparte, 1855
Spesie:
B. ibis
Binomiale naam
Bubulcus ibis
Linnaeus, 1758

Voorkoms

Die voël is 48 tot 54 cm groot en 280 tot 450 gram swaar. Hulle is klein, kompakte witreiers met 'n kort snawel, nek en bene. Die snawel is geel en die bene is olyfgeel. Die volwasse voël het dofgeel pluime op die kroon, mantel en bors.

Veereier 
'n Mannetjie in broeigewaad.
Veereier 
Eier

Sien ook

Bronnelys

Verwysings

Tags:

Veereier VoorkomsVeereier Sien ookVeereier BronnelysVeereier VerwysingsVeereier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolkKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLodewyk XVI van FrankrykLenteSteve HofmeyrNieregeringsorganisasieSamestellende afleidingOrthopteraOntwerpSportLys van kinderspeletjiesWiki CommonsEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaHartInsekGrondwet van Suid-AfrikaEliza ScanlenAardbewingMIVSeekoeiLys van nedersettings in Suid-AfrikaKrieketSprokieNeurenberg-verhoreDysselsdorpGeelsugLandbouEnsiklopedieKlein-KarooJavaScriptLionel PetersonMark (ekonomie)AnilingusWikipediaSosialismeRugbyEjakulasieVryheidsdagAkteurEngelsVrouSeksualiteitApostelFacebookDeelwoordUilHeuningbyHTMLVrugKlimaatAfkappingstekenTweede Nuwe JaarBaardskeerder-spinnekopKameelperdVerbuigingNaaldekokerNiersteenAntoniemSimon PetrusMonoloogSiya KolisiPortugeesOogproblemeTierZenobia KockBreinvliesontstekingMaselsZoeloeHoofletterOutismeMaagsweerC.J. LangenhovenVloeistofDavid KramerMartin Luther King jr.🡆 More