Boslelie: Inheemse plant aan Suid-Afrika

Die boslelie (Clivia miniata) is ’n spesie blomplante in die genus Clivia en die familie Amaryllidaceae.

Dit is inheems aan vogtige habitats in Suid-Afrika (Wes-Kaap, Gauteng en KwaZulu-Natal) en Eswatini – waar dit binnens- en buitenshuis geplant word. Dit is blykbaar ook in Meksiko genaturaliseer.

Boslelie
Boslelie: Eienskappe, Probleme, Galery
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Tribus:
Haemantheae
Genus:
Spesie:
C. miniata
Binomiale naam
Clivia miniata
(Lindl.) Verschaff., (1857)

Eienskappe

Die plant het blink, lynvormige blare wat dit ’n gewilde sierplant maak. Dit word sowat 45 cm hoog en die trompetvormige blomme is rooi, oranje of geel met ’n subtiele maar baie soet geur. Dit gaan in die vroeë lente oop. Minstens een kultivar, C. miniata variegata met geel gestreepte blare, word ook aangetref.

In streke met ’n minimum temperatuur laer as 10 ºC word dit as ’n huisplant gekweek.

Probleme

Blare wat geskroei voorkom en bruin word, dui op te veel direkte sonlig. Wolluise kan ook voorkom. Die plant is ook effens giftig.

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Boslelie EienskappeBoslelie ProblemeBoslelie GaleryBoslelie VerwysingsBoslelie Eksterne skakelsBoslelie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nederduitsch Hervormde KerkKoorsGeskiedenis van AfrikaansGalileo GalileiVoegwoordSaldanhabaaiSikloonAngssteuringVloeistofTasché BurgerAllan BoesakMetamfetamienHolocaustWaterpokkiesMonopolieLys van lande volgens bevolkingLongChloorBreinvliesontstekingMondSkoolIntensiewe vormFrankrykOmtrek, oppervlakte en volumeDokterStereotipeKongo-krisisKameelKlein vyf diereMiltPriemgetalTobie CronjéStaatstoelaeLianie MayKlem-in-die-kaakGawes van die Heilige GeesWiskundige terminologieRobbeneilandMenseregteMaagsweerNazi-DuitslandMarkenOnderwys in Suid-AfrikaPomeloRassismeGrondwet van Suid-AfrikaWaterElizabeth II van die Verenigde KoninkrykSportTandbederfKookpuntJeuksiekteAfrikaanse Protestantse KerkPornhubWayde van NiekerkMalariaSeeTaalBrandmondsindroomEskomPlae van EgipteJohannesburgNic de JagerMisdaadWortelEl (lengtemaat)SatellietAce MagashuleSelfstandige naamwoordAkwariumAntjie KrogAnrich HerbstMenstruasieYstervarkSuid-Afrikaanse Grensoorlog🡆 More