Boskrapper

Die Boskrapper (Phyllastrephus terrestris) is 'n algemene standvoël in woud en woudrandruigtes.

Die voël kom voor in pare of familiegroepe van 3 - 6 voëls. Hulle is sku en soek kos op die woudvloer en in lae struikgewas. Die voël is 18 – 22 cm groot en weeg 24 - 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Terrestrial Brownbul.

Boskrapper
Boskrapper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Phyllastrephus
Spesie:
P. terrestris
Binomiale naam
Phyllastrephus terrestris
Swainson, 1837

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GalblaasSenuweestelselTrappe van vergelykingSkaakN.P. van Wyk LouwAarde se atmosfeerVerkoueHottentot (vis)WaterpokkiesJesus van NasaretWes-AfrikaSkildklierWaterhertAllergiePtolemeusLys van nedersettings in Suid-AfrikaTurksvyJohan StemmetDaggaVerkleinwoordKlein vyf diereSamestellingNederduitse Gereformeerde KerkKanadese nasionale krieketspanRynhesseAdolf HitlerGenesisAnilingusMenslike penisgrootteRob HersovHadjOrtopedieJan van RiebeeckSendelingposisieSmaakLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VersamelnaamSteve BikoPankreasGawes van die Heilige GeesNederlandKlein-KarooEthiopiëRenteThabo MbekiDuitslandLiesbreukApostoliese GeloofsendingIngrid JonkerBernice WestOraniaWikimedia-stigtingSatireGeelslangPornhubEmfiseemPiet ByleveldGeboorteRooibokAlfabetErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2RussiesLys van Afrikaanse skrywersSean CombsJodeSonVolhoubaarheidWynand du ToitFritz WepperKlankverskynselsLetterlike en figuurlike taalgebruikInfeksieMenslike seksuele gedrag🡆 More