Boskoorsbessie

Die boskoorsbessie (Croton sylvaticus) is 'n redelike groot boom wat voorkom aan die kus van KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap.

Die spesie is ook inheems in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Gaboen, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Boskoorsbessie
Boskoorsbessie
Loof en vrugte, winter
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crotonoideae
Tribus:
Crotoneae
Genus:
Spesie:
C. sylvaticus
Binomiale naam
Croton sylvaticus
Hochst., (1845)
Sinonieme
  • Claoxylon sphaerocarpum Kuntze
  • Croton asperifolius Pax
  • Croton bukobensis Pax
  • Croton oxypetalus Müll.Arg.
  • Croton stuhlmannii Pax
  • Croton verdickii De Wild.
  • Oxydectes oxypetala (Müll.Arg.) Kuntze
  • Oxydectes sylvatica (Hochst.) Kuntze


Die bas is glad wanneer die boom jonk is en word mettertyd grof en vol patrone. Die blom-aar bestaan meestal uit manlike blomme met een of twee vroulik blomme naby die basis. Die vrugte is drielobbig en sowat 1 cm in deursnee. In Engels staan die boom bekend as die Forest croton.

Fotogalery

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GlobaliseringHindoeïsmeUnie van Suid-AfrikaJacques LootsJan van RiebeeckKoppeltekenBrandmondsindroomPornografiese subgenresWorcesterMenseregtedagLys van politieke partye in Suid-AfrikaStudievaardighedeGrondsoorteVars waterRenosterNiersteenWoordeboek van die Afrikaanse TaalVarkWaterpokkiesSkoenlapperWynand du ToitCovid-19-pandemieErfenisdag (Suid-Afrika)BosluisbytkoorsGeskiedenis van AfrikaansMaagsweerInflasieSeksOligopolieAfrikaanse TaalmonumentAngina pectorisBreinGrondWiskundeMane van GalileiSekondêre sektor van die ekonomieUitwerking van klimaatsveranderingMieliestronkGemeenskapLabia (geslagsdele)SelakantBelastingSeksueel oordraagbare infeksieGeelhoutKultuurAardbewingOm-te-infinitiefkonstruksieVergelykings (taalkunde)LugbesoedelingMiddelmisbruikWet op BevolkingsregistrasieKongo-krisisLeeudoringstad-spoorwegrampVerkragtingVoorsetselOlimpiese SpeleHector PietersonVoedingToestand van materieGianna MichaelsWiki CommonsPornografieWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneLeeuNapoleon BonaparteCarles PuigdemontSteve BikoSwartWelwitschiaSuid-Afrika-WetAluminiumCorioliskragWoordsoortAnneli van RooyenSpreeu🡆 More