Bosgeelmelkhout

Die Bosgeelmelkhout (Garcinia gerrardii) is 'n klein boom of 'n struik wat in Suider-Afrika voorkom.

Die boom word aangetref in kus- of afrikabergwoude vanaf die noordelike gebiede van die Oos-Kaap, deur KwaZulu-Natal en ook langs die Lebomboberge. Die blare is teenoorstaande, leeragtig en glansend aan die bokant. Die vrug is ovaalvormig met 'n spits punt.

Bosgeelmelkhout
Bosgeelmelkhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Garcinia
Spesie:
G. gerrardii
Binomiale naam
Garcinia gerrardii
Harv. ex Sim, 1907

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Helpmekaar-kollegeByParkinson se siektePlastiekMIVSwangerskapWikiMielieDesimale breukeEnsiklopedieHerfsVisEreksieBelgiëGrondbesoedelingWeeluisLongontstekingSelfoonLys van visseWikipediaCheslin KolbeAardeMandalaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAspoestertjieDierWikimedia-stigtingGroot Muur van ChinaKlem-in-die-kaakWet op Verbod van Gemengde HuwelikeMangelontstekingJeugdagMadison IvyRudi ClaasePinksterRooikatKunstenaarLeonardo da VinciKondensasieVleilandDie ontstaan van die dramaCleopatra VIISeksuele opwekkingLandbou in Suid-AfrikaGetalHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWaterstofNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDeelstate van die Verenigde State van AmerikaAtoomIdioomDeelwoordSinkEmosieJagluiperdDiskriminasieHemelvaartsdagSlaginstrumentTelevisieOntdekking van goud in Suid-AfrikaRuslandPerdDoelwitOlimpiese SpelePropagandaPseudowetenskapTaalfossielKoolstofdioksiedSlag van Cuito CuanavaleTylaKatDokterKunsKasterolieCovid-19-pandemieFamilie (verwantskap)🡆 More