Kaokowitgat

Die Kaokowitgat (Boscia microphylla) is 'n middelgroot boom, kan ook struik wees, en kom in die noordweste van Namibië en Angola voor.

Die boom is doringagtig en groei dikwels op rotsagtige berghellings. Die blougroen blare onderskei dit van die Witgat.

Kaokowitgat
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Brassicales
Familie: Capparaceae
Genus: Boscia
Spesie:
B. microphylla
Binomiale naam
Boscia microphylla
Oliv., (1868)

Die boom se FSA-nommer is 126.

Verwysings

Bronne

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Chris HaniMeervoudMisdaadCovid-19-pandemieOranjerivierStam (taalkunde)FrankrykOorkruipersAsiëKunsmisMiddeloorontstekingSeksposisieVingerseksNoord-KaapBeurtkragKlimaatsverandering in AfrikaViëtnamKnopiespinnekopNuwe TestamentVlinderAkroniemMangelontstekingLeonardo da VinciSuid-Afrikaanse GrensoorlogSonnestelselBek-en-klouseerEjakulasieSuid-AfrikaMagnetismePussy RiotUnited Democratic FrontAluminiumVolhoubare ontwikkelingGrondbesoedelingWater (molekuul)SikloonMaagKaapstadBateBorsSpelerposisies in rugbyNierversakingAfrikaanse taalleerEkonomieGenitale vratVraag en aanbodToekoms van die AardeOmtrek, oppervlakte en volumeLandbouKunsWêreld- Ekonomiese ForumHoenderSamespanningDiskriminasieVleilandStilleweSelfstandige naamwoordLys van landeManie LibbokHemelvaartGalileo GalileiGautengJohannesburgWet op Verbod van Gemengde HuwelikeDepressie (gemoedstoestand)AboriginesGrondbewerkingTuisbladAardedagDrakensbergeGeldBorskankerVigsSosiale mediaReg tot ‘n gesonde omgewingVersamelnaam🡆 More