Bosbeesklou

Die bosbeesklou (Bauhinia tomentosa) is 'n struik of klein boompie, met liggroen blare.

Die spesie is inheems in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Soedan, Somalië, Sri Lanka, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die boom inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap en groei kuslangs.

Bosbeesklou
Bosbeesklou
Bauhinia tomentosa in Hyderabad, Indië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. tomentosa
Binomiale naam
Bauhinia tomentosa
L., (1753)

In die somer dra dit geel blomme met swart tot maroen in die middel.

Gebruike

Die hout word gebruik in die bou van hutte en die wortels, blomme, blare en bas word gebruik as tradisionele medisyne in Afrika en Indië.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse musikanteLys van politieke partye in Suid-AfrikaUnited Democratic FrontBorsteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNierversakingStaalVoorsetselMetafoorRugbyBeesvleisIntensiewe vormGoudkus (streek)Persoon (taalkunde)MiddelmisbruikSwartkwasmuishondVarkgriepMahatma GandhiGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogBrandbergPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTelevisieRooilipslangWaarheid-en-versoeningskommissieKindermishandelingAborsie in Suid-AfrikaBerghaanNasionalismeLetterlike en figuurlike taalgebruikEkonomiese sektorSprokieSimmetrieErosietipesJodeApokriewe boekeAkuutDieregeluideLys van slangeDubbelpuntHindoeïsmeTrekarbeidTierEnkelvoudige sinKoue OorlogRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MenseregteSelfmoordDikdermGesonde dieetFamilie (verwantskap)Black SashDirekte en Indirekte redeAkroniemMondWortelVolstruisNatuurrampOlimpiese Somerspele 2012HemelvaartProteaLidwoordAndrew DavisMandalaRassismeArabies-Israeliese konflikSpelerposisies in rugbyChristiaan Frederik BeyersTrappe van vergelykingNasiebouVigsAtriale fibrillasieAborsieDesimale breukeReënHulpwerkwoord🡆 More