Borseltand-Vlindervis

Die Borseltand-vlindervis (Hemitaurichthys zoster) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Belted butterflyfish.

Borseltand-vlindervis
Borseltand-Vlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Hemitaurichthys
Spesie:
H. zoster
Binomiale naam
Hemitaurichthys zoster
(Bennett, 1831)

Voorkoms

Die vis word tot 18 cm lank en kom in koraal- en rots riwwe voor, in water van 1 – 120 m diep. Die middel van die lyf is wit en die res van die lyf en dorsale vinne is gelerig. Die pektorale, anale en stertvin is wit.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Borseltand-Vlindervis VoorkomsBorseltand-Vlindervis Sien ookBorseltand-Vlindervis BronneBorseltand-Vlindervis Eksterne skakelBorseltand-Vlindervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkisofrenieErosietipesNarsistiese persoonlikheidsteuringLabia (geslagsdele)WiskundeEienaamKoolstofdioksiedGemeenskapAsiëEkonomieBosvarkKinderregteTaalKoperGriepMenslike skeletLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaInstagramVoedselkettingE-posBTWPornografiese subgenresPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWêreldwye webAbsolute monargieLys van visseRookgewoonteFilistyneCheslin KolbeOnderwerp (taalkunde)SoutsuurJan van TonderMigrasie van voëlsKindersiektesJeugdagMasturbasieKnieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePornhubAfleiding (taalkunde)Pussy RiotJaarVaste stofWaterpokkiesHartseerMisdaadSonKatRobbeneilandSkrywerWaterbesoedelingMotorvoertuigPriemfaktorVarkgriepReënspinnekopSan Andreas-breukSoortnaamIdioomDansSeksueel oordraagbare infeksieDiepaartrombosePad na jou hartMediese diagnoseKoedoeBloeddrukMensVroueregteDubbelpuntRooibokVaginaEskomBoeliery🡆 More