Borselaalwyn

Die Borselaalwyn (Aloe rupestris) kom in die noorde van KwaZulu-Natal, Eswatini en die suide van Mosambiek voor.

Die aalwyn word 4 tot 6 m hoog, alhowel sommige reeds 8 m bereik het, en word geklassifiseer as 'n boom met die FSA-nommer van 30.3. Rupestris beteken: groei in rotsagtige plekke.

Borselaalwyn
Borselaalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. rupestris
Binomiale naam
Aloe rupestris
Baker, 1896

Die plant blom in die winter, aanvanklik is die blomme geel en verander later na diep-oranje. Die blomme lyk soos bottelborsels.

In Engels staan die aalwyn bekend as die bottlebrush aloe.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Borselaalwyn GaleryBorselaalwyn Sien ookBorselaalwyn VerwysingsBorselaalwyn BronneBorselaalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardbewingReënspinnekopMeeueVersoeningsdagAnilingusChroniese siekteSomerSpringbokkeBesoedelingTweede VryheidsoorlogOm-te-infinitiefkonstruksieVerlede tydLys van Suid-Afrikaanse skrywersYsterBernice WestOmgewingskwessies in Suider-AfrikaTuisbladSaartjie BaartmanVaalrivierSeks2001ErfenishulpbronJeuksiekteAustraliëEugenetikaWet op NaturellengrondMotNederlandsIdioomJeugdagSoweto-opstandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKlopjagVincent van GoghErfenisdag (Suid-Afrika)PampoentjiesAnrich HerbstNamakwalandEmfiseemIndustriële RevolusieAB de VilliersRudi ClaaseBladwisselendToekoms van die AardeRenaissanceByvoeglike naamwoordVolhoubaarheidC. Louis LeipoldtPesachAluminiumHoenderShakaBreinAgtervoegselFinale OplossingPersoon (taalkunde)SenuweestelselKerrieNazi-DuitslandVoedingHerpes simplexNiemetaalUnited Democratic FrontBronadresSendelingposisieNederduitse Gereformeerde KerkD.J. OppermanMeningsverskil oor aardverwarmingWebwerfAssonansieNoordwesAntoniemGewone breukeDroogteSlawerny🡆 More