Borgen: Deense televisiereeks

Borgen is 'n Deense televisiereeks.

Die reeks word deur Adam Price, Jeppe Gjervig Gram en Tobias Lindhold geskryf en deur DR, die Deense openbare uitsaaier, vervaardig. "Borgen" ("Die Kasteel") is die informele naam van die Christiansborg Palace waar al drie takke van die Deense regering geleë is: die parlement, die kantoor van die premier, en die hooggeregshof. Dit is sinekdogee om na die Deense regering te verwys.

Rolverdeling

Akteur/aktrise Karakter Rol
Sidse Babett Knudsen Birgitte Nyborg Premier en partyleier van die Moderate (seisoen 1 & 2)
Partyleier van die Nuwe Demokrate (seisoen 3)
Nyborg-Christensen-familie
Mikael Birkkjær Phillip Christensen Man van Birgitte Nyborg – dosent by die Kopenhagen-besigheidskool
Freja Riemann Laura Christensen Dogter van Birgitte Nyborg-Christensen en Phillip Christensen
Emil Poulsen Magnus Christensen Seun van Birgitte Nyborg-Christensen en Phillip Christensen
Personeel van Birgitte Nyborg
Pilou Asbæk Kasper Juul Hoof van Kommunikasie vir Birgitte Nyborg (seisoen 1 & 2) – Joernalis (seisoen 3)
Morten Kirkskov Niels Erik Lund Prime Minister's Permanent Secretary
Iben Dorner Sanne Persoonlike assisten van die premier
Hanne Hedelund Jytte Sekretaresse van die premier
Kanaal TV1
Birgitte Hjort Sørensen Katrine Fønsmark Joernalis by TV1/Ekspres (seisoen 1 & 2) – Veldtogbestuurder (seisoen 3)
Benedikte Hansen Hanne Holm Joernalis op TV1 (seisoen 1 & 3) – Joernalis by Ekspres (seisoen 2)
Søren Malling Torben Friis Nuusredakteur by TV1
Lisbeth Wulff Pia Munk Redakteur by TV1
Thomas Levin Ulrik Mørch Nuusleser by TV1
Christian Tafdrup Alexander 'Alex' Hjort Programregisseur by TV1
Anders Juul Simon Bech Nuusleser by TV1
Regering van Nyborg
Lars Knutzon Bent Sejrø Minister van Finansies (seisoen 1), later adviseur van Birgitte (seisoen 2 & 3)
Dar Salim Amir Diwan Leier van die Groen Party, Minister van Energie en Klimaat
Stine Stengade Henriette Klitgaard Minister van Besigheid (Moderateparty)
Jens Jacob Tychsen Jacob Kruse EU-minister (Moderateparty), later EU-kommissaris, later leier van die Moderateparty
Nuwe Demokrate
Kristian Halken Erik Hoffmann Voormalige ondervoorsitter van die Nuwe Regse Party
Julie Agnete Vang Nete Buch Voormalige lid van die parlement vir die Moderate
Jens Albinus Jon Berthelsen Voormalige lid van die parlement vir die Moderate
Lars Mikkelsen Søren Ravn Ekonoom en konsultant vir die Nuwe Demokrate
Arbeidsparty
Peter Mygind Michael Laugesen Leier van die Arbeidsparty – Redakteur van Ekspres
Flemming Sørensen Bjørn Marrot Minister van Buitelandse Sake, leier van die Arbeidsparty (vervang Laugesen)
Lars Brygmann Troels Höxenhaven Minister van Justisie en vise-leier van die Arbeidsparty,
later Minister van Buitelandse Sake en leier van die Arbeidsparty (vervang Marrot)
Bjarne Henriksen Hans Christian Thorsen Minister van Verdediging, later Minister van Buitelandse Sake en leier van die Arbeidsparty (vervang Höxenhaven)
Petrine Ager Pernille Madsen Minister van Gelykheid, later Minister van Finansies en vise-leier van die Arbeidsparty
Partyleiers
Søren Spanning Lars Hesselboe Leier van die Liberale Party – Premier (seisoen 1 & 3)
Ole Thestrup Svend Åge Saltum Leier van die Vryheidsparty
Marie Askehave Benedikte Nedergaard Vryheidsparty
Jannie Faurschou Yvonne Kjær Leier van die Nuwe Regs
Signe Egholm Olsen Anne Sophie Lindenkrone Leier van die Solidariteitsparty
Lede van die Deense parlement
Fadime Turan Aicha Nagrawi Solidariteitsparty
Claus Bue Parly Petersen Arbeidsparty
Mette Kolding Inger Hansen Liberale Party
Laura Allen Müller Nadia Barazani Nuwe Demokrate
Ander karakters
Alastair Mackenzie Jeremy Welsh Birgitte Nyborg se kêrel (seisoen 3)
Claus Riis Østergaard Ole Dahl Hoof van Kommunikasie vir Lars Hasselboe
Mille Dinesen Cecelie Toft Phillip Christensen se meisie – Pediater (seisoen 2)

Tags:

DenemarkeSinekdogee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van nedersettings in Suid-AfrikaWaterpokkiesJeugdagLys van veltoestandeZack du PlessisSwaelKoperNasiebouOnomatopeeAfrikaanse TaalmonumentSeksposisieDistillasieSan Andreas-breukAfvalbestuurSpeelkaartEkotoerismeIngenieursweseNaaldekokerAnneli van RooyenJudaïsmeKoppeltekenBywoordGevolge van aardverwarming op oseaneMantisTydVolhoubaarheidAbstraksie (rekenaarwetenskap)NatuurrampHemelvaartsdagRenteRassismeAnilingusPrivaat maatskappyEllipstekenWesterse filosofieEmfiseemCorioliskragStaalJan van RiebeeckSeksuele opwekkingCristiano RonaldoSuiwelprodukOnderwysNamibiëHartaanvalLeonardo da VinciYstertydperkSteve BikoRepubliek die KongoErosietipesSportGeslagTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)SeksismeBloeddrukSekondêre sektor van die ekonomieOutismeMonoloogPizzaDruiweSoortnaamMigrasie van diereBeaufortskaalRussiese inval in Oekraïne sedert 2022JakkalsVrystaatAnglo-BoereoorlogLiefdeTelwoordBeesPeriodieke tabelEnkelvoudige sinMeervoudNelson MandelaSpringbokkeKnie🡆 More