Boorpunt

'n Boorpunt is 'n stuk gereedskap wat gebruik word om gate, wat amper altyd rond is, in voorwerpe te maak.

Boorpunte kom in baie groottes en vorms voor en kan verskillende soorte gate in baie verskillende materiale skep. Om gate te skep, word boorstukke gewoonlik aan 'n boormasjien vasgemaak, wat dit dryf om deur die werkstuk te sny, tipies deur rotasie. Die boorpunt se skag word aan die boormasjien gekoppel deur aangegryp te word deur die boorklembus van die boormasjien.

Boorpunt
Van bo tot onder: Graaf, lip en ingewing (bradpunt), messelstuk en draai boorpunte
Boorpunt
'n Stel metselboorstukke

Boorpunte kom in standaardgroottes wat rond is. Daar is ook sekere gespesialiseerde boorpunte wat gate kan skep met 'n nie-sirkelvormige dwarssnit.

Alhoewel die term boor na 'n boormasjien óf 'n boorpunt verwys as dit in 'n boormasjien gebruik word, beteken dit gewoonlik net die boormasjien.

Bron

  • Oberg, Erik; Jones, Franklin D.; Horton, Holbrook L.; Ryffel, Henry H. (2000), Machinery's Handbook (26th ed.), New York: Industrial Press Inc., ISBN 0-8311-2635-3. 

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BoormasjienDraaias

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GriepMieliestronkNatuurlike hulpbronPiet ByleveldVersamelnaamWieg van die MensdomRob HersovAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWaterkringloopInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSoogdierProteaImpakte van toerismeOseaanbesoedelingKlimaatKinderregteMuskeljaatkatWet op NaturellengrondVrymesselaryBreinDoelwitLys van Afrikaanse televisiereekseDomkragDermpoliepAkkedisVulvaGoudkus (streek)FrankrykSkilpadHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDirekte en Indirekte redeGeografie van Suid-AfrikaKaapse florarykWatersuiweringSokkerAfkappingstekenBlourokkeBoer Soek 'n VrouWaterKopieregNasiebouAnglisismeLys van politieke partye in Suid-AfrikaChristiaan BarnardAarde se atmosfeerNamibiëSpinnekopWes-Germaanse taleDemi Lee MooreAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRenosterInstagramEienaamWeer (meteorologie)TuisbladOrtopedieKoue OorlogGetalAborsie in Suid-AfrikaSlangKlem-in-die-kaakSeekatSimfonie-orkesPersoon (taalkunde)DiskriminasieGroot vyfBuck AngelVeeCristiano RonaldoIntensiewe vormTuberkuloseKlimaatveranderingPlae van EgipteHolocaustWes-KaapArmoedeverligtingLys van nedersettings in Suid-Afrika🡆 More