Boorgroep

Die boorgroep bestaan uit die chemiese elemente boor (B), aluminium (Al), gallium (Ga), indium (In) en tallium (Tl).

Dit is die dertiende kolom van die periodieke tabel wat ook met IIIA aangegee word, die derde hoofgroepkolom. Die elemente word gekenmerk deur die vorming van M3+-ione vir die bokant van die kolom en M1+-ione vir die benedekant. Daar is 'n oorgang van metaalachtig (B) na metaal (Al ens.). Die elemente het hoë kookpunte, maar veral In en Ga het verrassend lae smeltpunte.

Tags:

AluminiumBoor (element)GalliumIndiumTallium

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ingrid JonkerGlasTandbederfKompasAntisemitismeNasionale VrouedagPlantNamibiëTegnologieDiepaartromboseKrieketWoordsoortBestaansboerderyOutismeOos-KaapSelfoonUniegebouTaalfossielC. Louis LeipoldtEiffeltoringGoudEtniese groepVerenigde State van AmerikaKewerLarry PagePikkewynMiddelmisbruikBloemfonteinKolonoskopieVakbondEienaamProstaatklierVersoeningsdagToekoms van die AardeRuslandBloedsomloopstelselLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMonopolieTatoeëermerkHamburgerDemografie van Suid-AfrikaVigsKriekLandbou in Suid-AfrikaWikimedia-stigtingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaConsolidated B-24 LiberatorDie ontstaan van die dramaVolstruisEugenetikaKoperRooibokHeuningbyPaarl GimnasiumVersamelnaamDigvormAarde se atmosfeerHernubare energie1200Water (molekuul)Elektroniese of digitale mediaEnsiklopedieSportAardverwarmingOmgewingsbeheerLieweheersbesieAfrikaPlastiekVryheid van spraakEkonomiese sektorSout (chemiese stof)MusiekRenosterAnrich Herbst🡆 More