Boomslang: Slangspesie

Die boomslang (Dispholidus typus) is 'n groot, gladde, giftige slang van Afrika suid van die Sahara.

Dit is die enigste spesie in sy genus. Die naam in ander tale is baie na verwant aan die Afrikaanse naam.

Boomslang
Boomslang: Beskrywing, Sien ook, Eksterne skakels
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Colubridae
Genus:
Dispholidus
Spesie:
D. typus
Binomiale naam
Dispholidus typus
(Smith, 1829)

Beskrywing

Boomslange is anders as baie ander slange in die sin dat hulle meestal seksueel dimorfies is; wyfies behou die bruingrys kleur van onvolwasse boomslange, maar mannetjies word 'n helder groen. Let wel dat daar wel rare uitsonderings opgeteken is waar mannetjies bruinkleurig was. Volwasse boomslange word omtrent 1,5 m lank. Hulle het 'n kort, stomp neus en groot oë.

Gif

Die boomslang se gif is uiters giftig en kan tot dood lei. Dit is 'n hemotoksien. Dit beteken dat die gif die hemoglobien in die rooibloedselle aanval en vernietig, en só die bloed in die slagoffer vernietig.

Sien ook

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Boomslang BeskrywingBoomslang Sien ookBoomslang Eksterne skakelsBoomslang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AsemhalingDistrik SesMisdaadromanMenseregtedagSirkelBruin menseVraag en aanbodIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieHandbalBesoedelingHomofoonKaartHeidelberg, GautengTransatlantiese slawehandelPropagandaKolorektale kankerBoor (element)ToerismeCarles PuigdemontAnneli van RooyenHomoniemFossielbrandstofRenaissanceHaasAarde se atmosfeerFaf de KlerkStrykysterKunsmisLionel PetersonDaggaStikstofMaroela MediaPolisieYstervarkDigvormBoelieryKorrupsieOranjerivierBestaansboerderyGasMadison IvyKontinentKwaZulu-NatalWaarheid-en-versoeningskommissieLys van Nederlandse skildersDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMierMiskruierRuslandAfrikaansRivierApostoliese GeloofsbelydenisSkuinsstreepDansLys van chemiese elemente volgens atoomgetalCristiano RonaldoWeervoorspellingTropiese sikloonKondensasieViëtnamNetbalSwartbewussynsbewegingKarakteriseringWaterbesparing in Suid-AfrikaDieremishandelingKrugerwildtuinSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KommunikasiePaddaKlimaatverandering23 AprilN.P. van Wyk LouwChloorBokmakierieKuberkrakerNierversakingLys van kinderspeletjiesFinale Oplossing🡆 More