Boom Prinsloo

Boom Prinsloo (gebore in Bloemfontein, 12 Maart 1989) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Cheetahs in Superrugby op flank en agsteman speel en ook vir die Vrystaat Cheetahs in die Vodacombeker en Curriebeker.

Hy was tussen 2010 en 2012 'n lid van die Blitsbokke en het sy land in sewe toernooie verteenwoordig.

Boom Prinsloo Rugbyportaal
Volle naam Johannes Gerhardus Pienaar Prinsloo
Bynaam Boom
Geboortedatum 12 Maart 1989 (1989-03-12) (35 jaar oud)
Geboorteplek Bloemfontein, Suid-Afrika
Lengte 1,84 m
Massa 104 kg
Skool Grey-kollege
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank, Agsteman
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2010 Shimlas 8 (35)
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2010– Vrystaat Cheetahs 37 (70)
korrek soos op 17 Junie 2015.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2012– Cheetahs 43 (65)
korrek soos op 17 Junie 2015.

Prinsloo het die Shimlas van die Universiteit van die Vrystaat in 2010 aangevoer en is aan die einde van die toernooi as die "Speler van die Toernooi" aangewys nadat hy sewe drieë in agt wedstryde gedruk het.

Prinsloo is die 133ste kaptein van die Vrystaatse Rugbyunie se Curriebekerspan.

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

12 Maart1989AgstemanBlitsbokkeBloemfonteinCheetahs (Superrugbyspan)CurriebekerFlankRugbyspelerSuid-AfrikaSuperrugbyVodacombekerVrystaat Cheetahs

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VloeistofAfrikaGawes van die Heilige GeesVryheidsmanifesGeweldDesimale breukeKimberleyKultuurOrale seksAnrich HerbstDemokratiese Republiek die KongoSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVeeartsSwartbewussynsbewegingCovid-19-pandemieOntdekking van goud in Suid-AfrikaNiemetaalGianna MichaelsSkaapKolitisNasiebouResensieSokkerMartin Luther King jr.XenofobieAluminiumKaapstadDolfynWaarheid-en-versoeningskommissieSirkelKrugerwildtuinGoogle MapsSosiale ordeEiffeltoringBiologiePoesTennisOraniaDistrik SesMaselsSonnestelselMondWortelDesmond TutuSoutsuurAfrikaansPuberteitEkonomieSwawelNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBeeldspraakGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHarry PotterLongMiteVlekvrye staalIronieKartografieDiarreeAfrikaanse woordelys en spelreëlsGriepSkoenlapperPseudowetenskapGeslagClanwilliam-sandvisChristiane JaccottetBreinvliesontstekingWetenskaplike metodeGasVoorsetselEerste WêreldoorlogVerantwoordelikheidSelfoonSpringbokkeWet op Bantoe-onderwysWater (molekuul)WebjoernaalGenitale vrat🡆 More