Boogstreep-Ghieliemientjie

Die Boogstreep-ghieliemientjie (Barbus viviparus) is 'n varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika vanaf die Ruvumarivier in Tanzanië suidwaarts tot by die Vungurivier in KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Bowstripe barb.

Boogstreep-ghieliemientjie
Boogstreep-Ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. viviparus
Binomiale naam
Barbus viviparus
M. C. W. Weber, 1897

Voorkoms

Die vis het 'n skraal lyf en het twee lang baarde om die mond. Die vis is deurskynend olyfbruin aan die bokant en silwer aan die kante en onderkant. Dit het 'n volledige of gebroke swart streep van net agter die kieue wat eindig in 'n swart kol op die basis van die stertvin. Daar is ook 'n swart kol op die basis van die anale vin. Die vis word tot 70 mm lank.

Habitat

Die vis leef in poele en strome met plantegroei in of aan die kante van riviere en mere. Hulle vreet klein water insekte en ander klein organismes. Die vis broei in die somer en die wyfie lê haar eiers op onderwater wortels en plantegroei. Die vis bereik volwassenheid binne een jaar. Die vis oorleef in akwariums en visdammetjies.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Boogstreep-Ghieliemientjie VoorkomsBoogstreep-Ghieliemientjie HabitatBoogstreep-Ghieliemientjie Sien ookBoogstreep-Ghieliemientjie BronBoogstreep-Ghieliemientjie VerwysingsBoogstreep-Ghieliemientjie Eksterne skakelBoogstreep-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeervoudDubbelpuntFranse RewolusieGewasboerdery in Suid-AfrikaHolocaustLionel MessiInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandMenslike skeletSan Andreas-breukLettergreepEuropaEllipstekenPersoonlike voornaamwoordProteaHidroëlektrisiteitSelakantGevolge van aardverwarming op oseaneDruiweTafelbergFrankrykAppel (sanger)WikipediaSoutsuurDoelwitEngelandLuiperdVrystaatSiya KolisiWorcesterJohannes MeintjesAnglo-BoereoorlogDemokratiese Republiek die KongoSkuinsstreepAfrikaOorstromingAngolese BurgeroorlogArmoedeverligtingLionel PetersonAardbewingWetenskapAfkortingDemografie van Suid-AfrikaMane van GalileiDierNicole StraussMaselsWoordDrakensbergeParasitiese siektesBlourokkeSuid-Afrika-WetIronieEnkelvoudige sinBiodiversiteitRobbeneilandInternetTamatieNag van die lang messeSokkerChemiese verbindingNeerslagHoofpynSaartjie BaartmanRudi ClaaseKaapstadse waterkrisis 2015-2018LenteSuid-Afrikaanse GrensoorlogAbstraksie (rekenaarwetenskap)OopbroninhoudDomkragVoortrekkermonumentLabia (geslagsdele)Nazi-DuitslandJudaïsme🡆 More