Bontstertjie

Die Bontstertjie (Kuhlia mugil) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf die Rooisee tot by Kaap Agulhas.

Die vis word 20 cm groot. Die kop en liggaam is silwer en die stertvin het vyf swart bande op - dit gee aanleiding tot die familie se bynaam: Vlagsterte. Dit verkies vlak kuswater en oorleef in 'n akwarium. In Engels staan die vis bekend as Barred flagtail.

Bontstertjie
Bontstertjie
Kuhlia mugil
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Kuhlia
Spesie:
K. mugil
Binomiale naam
Kuhlia mugil
Forster, 1801

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Chemiese verbindingNasionale VrouedagYstertydperkPeriodieke tabelIndiëEtniese groepMynbedryf van Suid-AfrikaSosiale mediaAfrikaanse TaalmonumentIndustriële RevolusieFiela se kindLeonardo da VinciLys van Afrikaanse rolprenteSonkragEerste WêreldoorlogSebraWinnie Madikizela-MandelaCarles PuigdemontAsemhalingKarakteriseringYstervarkLys van bekende Suid-AfrikanersKonflik (proses)Jo BlackHannes van WykGeweldLys van Suid-Afrikaanse musikanteHorlosieLys van Afrikaanse televisiereekseMiskruierAkroniemKewerHerfsMartin Luther King jr.KankerTennisHeuningbyKaapse florarykKinkhoesLys van nedersettings in Suid-AfrikaBreinvliesontstekingImpakte van toerismeWoordeboek van die Afrikaanse TaalBoor (element)PapegaaieDeelwoordGamelanWetenskaplike metodeVlag van Suid-AfrikaEkonomieSirkusMiltWeeluisGeboorteStedelike hitte-eilandNierHemelvaartXenofobieKanadaKolonoskopieWet op Verbod van Gemengde HuwelikeLeestekenHartaanvalYouTubeSatellietMaagDansVolhoubare ontwikkelingShakaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHoofkarakterAnrich HerbstKoringStaatstoelaeGautengDistillasieEnsiklopedie🡆 More