Bonnie Aarons: Amerikaanse aktrise

Bonnie Aarons (gebore 3 Junie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Princess Diaries (2001), The Fighter (2010), en The Conjuring 2 (2016).

Bonnie Aarons
Geboorte 3 Junie 1979 (1979-06-03) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2001: The Princess Diaries
  • 2003: Specter's Rock
  • 2007: I Know Who Killed Me
  • 2010: The Fighter
  • 2016: The Conjuring 2
  • 2018: Adi Shankar's Gods and Secrets
  • 2018: The Nun

Televisiereekse

  • 2012: And You Know Who You Are

Video's

  • 2015: Lawrence Rothman Feat. Angel Olsen: California Paranoia

Eksterne skakels

Tags:

Bonnie Aarons FilmografieBonnie Aarons Eksterne skakelsBonnie AaronsVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrongitisAnette EngelbrechtGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKoppeltekenSaartjie BaartmanKunsmatige intelligensieKindersiektesVakbondKaapstadse waterkrisis 2015-2018DramaKlimaatveranderingRolprentHorlosieLyfstraf in skoleNierSelfoonKhoikhoiHidroëlektrisiteitStikstofBestaansboerderyLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHoofpynSywurmEreksieUniegebouLys van landeInligtingstegnologieKrokodilRooibokRobbeneilandKultuurSwart nasionalismeGeslagGraatjiemeerkatHamilton WesselsStresSoweto-opstandEmosieOlimpiese Somerspele 2024ElandréBevolkingRobert SobukweJak de PriesterTweede Nuwe JaarSeksposisieWynand StrydomMaagdelikheidDigtheidSiya KolisiSekondêre sektor van die ekonomieGordelroosVerkoueJode in Suid-AfrikaGevolge van aardverwarming op oseaneBobby AngelStaalEugenetikaDepressie (gemoedstoestand)PlantWoestynAbstraksie (rekenaarwetenskap)Griekse mitologieSonnestelselKaapstadGrootste rampe in Suid-AfrikaBeesvleisVermontAfrikaansAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPenisRonelda KamferBloedingAkkedisTydAkademiaBeesNasionale PartyKommunikasie🡆 More