Bomskok: Versteuring van die senuwees as gevolg van ’n hewige skok.

Bomskok is ’n versteuring van die senuwees as gevolg van ’n hewige skok.

Bomskok
Ander name"Bullet wind", "soldier's heart", gevegsuitputting, operasionele uitputting
Bomskok: Versteuring van die senuwees as gevolg van ’n hewige skok.
'n Soldaat wat die kenmerkende "duisend meter- staar" vertoon wat met bomskok geassosieer word.
SpesialiteitPsigiatrie
Bomskok: Versteuring van die senuwees as gevolg van ’n hewige skok. Mediese waarskuwing

Bomskok is die woord vir die simptome wat ’n persoon kan ervaar na die blootstellling aan groot ontploffings soos bombardemente tydens ’n oorlog.

Die simptome is sielkundige letsels wat spier- en senutrekkings, engtevrees, geheueverlies, spraakverlies, hallusinasies, angsaanvalle, depressie en emosionele onstabiliteit kan insluit. Verskeie vorme van psigoterapie word gebruik om die probleme te probeer oplos.

Na die Eerste Wêreldoorlog is die term bomskok vir die eerste keer gebruik en na die Tweede Wêreldoorlog is daarna verwys as oorlogsvermoeidheid. Na die Viëtnamoorlog is baie oudgediendes voortdurend geteister deur terugflitse van hul gevegservarings.

Historici is van mening dat soldate in antieke tye reeds met bomskok bekend was. Assiriese tekste uit 1300 v.C. praat al van soldate wat gesteur is deur nagmerries waarin mense voorkom wat deur hulle doodgemaak is. Herodotus skryf dat die Romeinse generaal Gaius Marius angsaanvalle gekry het na sy ervarings op die slagveld.

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TydEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHamburgerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MaagArmoedeverligtingPapegaaieGroepsdrukGeskiedenis van AfrikaansKwaZulu-NatalJan van TonderFranse RewolusieGlasBorskankerLys van Suid-Afrikaanse skrywersVloeistofAngssteuringMisdaadLugbesoedelingN.P. van Wyk LouwKunsmatige algemene intelligensieGroepsgebiedewetCristiano RonaldoMieliestronkSimon PetrusLabia (geslagsdele)XenofobieCalviniaKwame NkrumahIngrid JonkerLys van Kaapstad se voorstedeBrandmondsindroomOranje-VrystaatNeonSkoenlapperWerkersdagReënvalbepalingMosesVergelykings (taalkunde)GeweldLys van nedersettings in Suid-AfrikaTradisionele Afrika-medisyneMuskietOutismeEnsiklopedieSuid-EuropaVulkaanNatuurlike hulpbronTrekarbeidVaginaOopbroninhoud3D-rolprentKolonoskopieVarkEkonomie van Suid-AfrikaIdioomJansenvilleKontinentKimberleyKoringMaselsBevolkingsafnameTegnologieDiarreeVulvaByHelpmekaar-kollegeLarry PageVerkleurmannetjieRob HersovReënCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaEkonomieGoudPinksterLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGeografie van Suid-Afrika🡆 More