Vanwykshout: Plantspesie

Die Vanwykshout (Bolusanthus speciosus) is 'n klein tot middelgroot boom wat van seevlak af tot middelmatige hoogtes groei.

Dit kom voor in die noordooste van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. Dit is ook inheems aan die noordooste van Botswana en sentraal Zimbabwe asook Eswatini, Malawi, Mosambiek en Zambië. Dit het saamgestelde blare en die blomme het 'n tipiese ertjie-vorm. Die blomme is blou tot ligpers van kleur en word in blomtakkies gedra wat tot 30 cm lank word.

Vanwykshout
Vanwykshout: Plantspesie
Groeiwyse in die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Sophoreae
Genus:
Bolusanthus

Harms
Spesie:
B. speciosus
Binomiale naam
Bolusanthus speciosus
(Bolus) Harms, (1906)
Sinonieme
  • Lonchocarpus speciosus Bolus
  • Bolusanthus speciosus f. albescens Yakovlev

Fotogalery

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeupAluminiumWoordeboekVroueregteLys van nedersettings in Suid-AfrikaGeelsugLetterlike en figuurlike taalgebruikNasionale VrouedagErosietipesTradisionele literatuurGeestesteuringLenteBynierSatellietSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GasRomanGianna MichaelsSinoniemSeksTydsoneSpringbokEmosieAbsolute monargieDrakensbergeAbstraksie (rekenaarwetenskap)KolitisSeksuele opwekkingZack du PlessisKitaarAntoniemPoesCarike KeuzenkampBoelieryHartaanvalOrtopedieWêreldwye webAnneli van RooyenKarooMuishondHokkieByvoeglike naamwoordHoofpynHartseerIronieFacebookKaapstadse waterkrisis 2015-2018GrondwetDomkragTafelbergKunsmatige algemene intelligensieResensieGewone breukeRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAssonansieFeminismeKlimaatsverandering in Afrika1913NarsismeEskomDwelmmiddelGeskiedenis van Suid-AfrikaLys van visseOlifantToestand van materieEjakulasieDiarreeLongontstekingVeelvoudige sinBTWWeer (meteorologie)VratMuskeljaatkatKommunikasieJak de PriesterJavaScript🡆 More