Rolprent Boland: Afrikaanse rolprent

Boland! is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1974 deur Kavalier Films uitgereik is.

Bertrand Retief was die regisseur.

Boland!
Regisseur Bertrand Retief
Produksieleier Ben Vlok
Met Chris du Toit, Gaby Getz, Wena Naudé e.a.
Verspreider Kavalier Films
Uitgereik 1974
Speeltyd 86 min.
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is ’n romantiese komedie.

Akteurs

Van die akteurs is Chris du Toit, Gaby Getz en Wena Naudé.

Storielyn

Die aantreklike Bolandse wynmaker Pieter-Jan van Yssen wil met sy ryk, bedorwe meisie trou en huur ’n bestuurder vir sy plaas vir wanneer hy op sy wittebrood gaan. Maar toe Jakobus Johannes Lodewikus du Toit op die plaas aankom, vind Pieter-Jan uit dis ’n vrou. Hy probeer Kobie soos ’n man behandel, maar dit raak al hoe moeiliker. Teen die tyd dat hy besef sy is die vrou vir hom, is sy aan sy beste vriend verloof en het sy troudag aangebreek.

Sien ook

Tags:

Rolprent Boland GenreRolprent Boland AkteursRolprent Boland StorielynRolprent Boland Sien ookRolprent Boland1974AfrikaansBertrand Retief

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuurstofByvoeglike naamwoordBTWVarkgriepProteïenMenstruasieGroot GatVlekvrye staalKolorektale kankerHolocaustWetenskapErfenisReg tot ‘n gesonde omgewingKaapse florarykMusiekCovid-19-pandemieDepressie (gemoedstoestand)Direkte en Indirekte redeHipoteseEkotoerismeSeptimius AwardsDansTradisionele literatuurDomkragToringVolstruisGautengNatuurReënspinnekopSkrywerTierKolitisTsoenamiRudi ClaaseParasitiese siektesProvinsies van Suid-AfrikaHidroëlektrisiteitBrandmondsindroomWortelGenadedoodBateKankerKunsmatige intelligensieLeonardo da VinciToerismeOlifantSoweto-opstandJeugdagTweede Nuwe JaarNag van die lang messeDemografie van Suid-AfrikaDiamantSlawernyRob HersovVermenigvuldigingHorlosieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKoue OorlogUnie van Suid-AfrikaKaliumHokkieEmosieDroomNedersettingPuberteitWêreld- Ekonomiese ForumKaartVarkSwangerskapDesmond TutuResensieEkonomieOrgasmeNapoleon Bonaparte🡆 More