Bokkie Gerber

Bokkie JJ Gerber (1953-) is 'n Afrikaanse joernalis en redakteur.

Gerber het op 1 Junie 1979 as lid van die Kaapse redaksie by die Afrikaanse Sondagkoerant, die Rapport begin werk. Hy was onder meer twaalf jaar lank Rapport se sportredakteur en was die senior adjunk-redakteur tussen 2007 en 2009. In 2009 het hy die stigtersredakteur van Sport24 geword toe Die Burger, Beeld, Volksblad en Rapport se sportafdelings saamgesmelt het. In 2011 word hy as die redakteur van Rapport aangestel (as opvolger van Liza Albrecht) en dien in die posisie tot sy uittrede in Mei 2013. Waldimar Pelser het die leisels by hom oorgeneem.

Bokkie Gerber
Gebore24 Mei 1953
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepJoernalis, redakteurs
Bekend virRedakteur van Rapport

Verwysings

Tags:

BeeldDie BurgerRapportSportVolksblad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waar ruwe rotsePrimêre sektor van die ekonomieGrondsoorteNierversakingSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieBloedingKaliforniese KanaaleilandeGroepsdrukVratMunhwa Broadcasting CorporationHokkieRobert SobukweArabiesFisioterapieChemiese verbindingVlagterminologieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAfrikaanse TaalmonumentDaggaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSonja HerholdtVulkanismeBlaaskankerNatuurbewaringIngrid JonkerAardedagTweede WêreldoorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024TandbederfHartversakingAnette EngelbrechtHannes van WykOos-KaapSosiale mediaSuikersiekteKernkragSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van lande volgens bevolkingDemokrasieWikipediaGqeberhaSelfoonBloedsomloopstelselAlliterasieVerstedelikingHidroëlektrisiteitKoolstofWet op NaturellengrondMondMobutu Sese SekoKlimaatsverandering in AfrikaPaarl GimnasiumVolhoubare ontwikkelingValentynsdagOnse VaderParkinson se siekteHolocaustSpinnekopTekstielVaginaJan van RiebeeckSuid-Afrikaanse RugbyunieArmoedePoesRookgewoonteRatelPols-oksimeterMarkenAardbewingPornografieWayde van NiekerkSonMisdaadKoppeltekenVraag en aanbodLys van Suid-Afrikaanse skrywersSuid-AfrikaStikstof🡆 More