Bokkeveldpoppiesbos: Plant spesie

Die bokkeveldpoppiesbos (Paranomus bracteolaris) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Paranomus behoort en deel van die fynbos vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en Noord-Kaap, waar dit voorkom op die Bokkeveldeskarp, in die Koue Bokkeveld en die Olifantsrivierberge.

Bokkeveldpoppiesbos
Bokkeveldpoppiesbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. bracteolaris
Binomiale naam
Paranomus bracteolaris
Salisb. ex Knight, (1809)
Sinonieme
  • Nivenia intermedia Steud.
  • Nivenia laxa Schltr.
  • Nivenia media R.Br.
  • Paranomus laxus (Schltr.) N.E.Br.
  • Paranomus medius (R.Br.) Kuntze
  • Paranomus sceptriformis Salisb. ex Spreng.
  • Protea intermedia Poir.
  • Protea spicata Andrews

Die struik is eenstammig en word tot 2 m hoog en blom van Augustus tot Oktober. Die blare is fyn verdeel in naaldvormige segmente; hulle is harig wanneer hulle jonk is. Die blomme is in klein trosse gerangskik in are op die punte van die takke. Hulle is perspienk en 20 - 25 mm lank. Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die plant is tweeslagtig en bestuiwing vind deur die werking van insekte plaas. Die vrugte word twee maande nadat die plant geblom het ryp en die sade val na die grond waar dit deur miere versprei word. Die plant groei sandsteen grond op hoogtes van 250 - 1300 m.

In Engels staan die struik as die Smooth-leaf Tree Sceptre bekend. Die boom se FSA-nommer is 72.3.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Bokkeveldpoppiesbos GaleryBokkeveldpoppiesbos Sien ookBokkeveldpoppiesbos VerwysingsBokkeveldpoppiesbos BronneBokkeveldpoppiesbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

United Democratic FrontWetenskaplike metodeWes-KaapSuid-Afrikaanse randPlaattektoniekKlimaatsverandering in AfrikaViëtnamLongLionel PetersonNaaldekokerOlifantMuishondVigsWaterbesparing in Suid-AfrikaKarooAkwariumDie ontstaan van die dramaVlekvrye staalThys die BosveldklongSelfieRomanTsoenamiHoofpynJavaScriptRassismeVarkKarakteriseringMonopolyLys van visseBynierAfrikanersBelgiëOntdekking van goud in Suid-AfrikaMisdaadromanMaatskappyBywoordAfrikaanse woordelys en spelreëlsJagluiperdWater (molekuul)Lys van Afrikaanse skrywersWatersuiweringHomoniemVeeartsWikiquoteVoedingInentingKlimaatRivierWetenskaplike klassifikasieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKonjunktivitisBloedsomloopstelselToekoms van die AardeViëtnamoorlogPapegaaieHeks van HexrivierAardedagDirekte en Indirekte redeKlein vyf diereMiteNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMensLeeuNatuurwetenskapLiefdeGoogle MapsWinnie Madikizela-MandelaSteve Biko7de LaanVersamelnaamKuberkrakerWet op NaturellengrondLieweheersbesieMagsverheffingMantis🡆 More