Bokbaaivygie: Plantspesie

Die bokbaaivygie (Cleretum bellidiforme) G.D.Rowley) is 'n klein, eenjarige blomplant en blom in die lente.

Die plant het klein, vlesige blare en veelkleurige blomme in verskillende kleurkombinasies. Dit benodig vol son en min water.

Bokbaaivygie
Bokbaaivygie: Fotogalery, Bronne, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. bellidiforme
Binomiale naam
Cleretum bellidiforme
(Burm.f.) N.E.Br.

Die plant kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor en is endemies aan Suid-Afrika. Dit word as veilig (LC) beskou op de SANBI-rooilys. Dit groei veral in die sukkulente Karoo-ekostreek.

Fotogalery

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bokbaaivygie FotogaleryBokbaaivygie BronneBokbaaivygie VerwysingsBokbaaivygie Eksterne skakelsBokbaaivygie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cutt GlasTobie CronjéAardeModeontwerpKultuurRivierKobus LombardAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSaldanhabaaiGeelsugHamerkopWindkragDataverwerkingAngina pectorisWaterbesoedelingWayback MachineMaatskaplike verantwoordelikheidNemunasLys van musiekinstrumenteWhatsAppPesachAborsie in Suid-AfrikaRuslandKewerKoggelmanderJan CombrinkFinale OplossingSonnestelselTweede Nuwe JaarBiodiversiteitKweekhuiseffekOntbossingDroomHeidelberg, GautengSkerpioenSosiale mediaSendelingposisieKommunikasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaAnale seksNederduitsch Hervormde KerkRooikatLeon KrugerChemiese verbindingLeierBTWSelfvertroueRugbyMaselsNoordwesGawes van die Heilige GeesDolfynNamakwalandSuikerbekkiesProvinsies van Suid-AfrikaSeekoeiSaartjie BaartmanEngelsKaliforniese KanaaleilandeTafelbergGoogle TranslateKatoenVrymesselaryOseaanbesoedelingTradisionele literatuurAkroniemIngrid JonkerKnieWieg van die MensdomKunsmatige algemene intelligensieLys van slangeBeeldspraakTierAkkedisKoos du PlessisBeesKaapstadse waterkrisis 2015-2018🡆 More