Boggomsbaai

Boggomsbaai is 'n aftree- en vakansiedorp naby Vleesbaai in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap.

Boggomsbaai ressorteer onder die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val.

Boggomsbaai
Gehug
Boggomsbaai is in Wes-Kaap
Boggomsbaai
Boggomsbaai
Boggomsbaai Boggomsbaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°15′57″S 21°54′38″O / 34.26583°S 21.91056°O / -34.26583; 21.91056 21°54′38″O / 34.26583°S 21.91056°O / -34.26583; 21.91056
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitMosselbaai
Oppervlak
 • Totaal1,97 km2 (0,76 vk. myl)
Hoogte
15 m (49 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal69
 • Digtheid35/km2 (90/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense97.1%
 • Indiërs/Asiërs0
 • Bruin mense0
 • Swart mense2.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans97.1%
 • Ander2.9%

Wapen

Boggomsbaai se plaaslike raad het in 1990 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : Slangsnitgewys gedeel, in die skildhoof na links en in die skildvoet na regs, blou en goud, regs twee swemmende silwer walvisse paalsgewys geplaas. Die helmteken was 'n goue bobbejaanskop uitkomend uit 'n blou muurkroon, en die wapenspreuk "Excloe et conserva".

Sien ook

Verwysings

Tags:

Mosselbaai Plaaslike MunisipaliteitSuid-AfrikaTuinroete-distriksmunisipaliteitVleesbaaiWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoperVliegtuigKletsrymHernubare energieSpringbokOligopoliePersMIVChris HaniAfrikaanse TaalmonumentVrouSwartbewussynsbewegingMcDonald's23 AprilVoortrekkermonumentKlimaatsverandering in Suid-AfrikaChristendomKnopiespinnekopSteenkoolRugbyMeettegniekSirkusFrederik Willem de KlerkAppel (sanger)Geskiedenis van erotiese afbeeldingsInternetDiskriminasieFinale OplossingJacques LootsSelfoonAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKorrupsieDiatomiese molekuulTaalfossielKeramiekLetterkundeSeekoeiPornografiese akteurLiefdeKoorsWet op Bantoe-onderwysKaartStellenboschCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVoorvoegselBevolkingsafnameHolocaustSoweto-opstandKwame NkrumahGrondsoorteLyfstraf in skoleSlag van BloedrivierNazi-DuitslandBywoordVaginale kankerWaterstofHartversakingKarlien van JaarsveldLandbou in Suid-AfrikaKoppeltekenBloedsomloopstelselSkilpadWaterpokkiesWiki CommonsWieg van die MensdomKonjunktivitisFossielbrandstofAfrikanersArthur GrumiauxBloeddrukKappie (skryfteken)PubliekHelpmekaar-kollege🡆 More