Boggel-Snapper

Die Boggel-snapper (Lutjanus gibbus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Humpback snapper.

Boggel-snapper
Boggel-Snapper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Lutjanus

Spesie:
L. gibbus
Binomiale naam
Lutjanus gibbus
(Forsskål, 1775)
Sinonieme
  • Anthias heraldi (Schultz, 1953)

Voorkoms

Die profiel van die kop is sterk konkaaf wat die vis sy naam gee. Die volwasse vis is donker rooibruin en die onvolwasse vis is ligrooi tot blou grys. Die stertvin is gevurk maar die punte is rond. Die vis word tot 50 cm lank.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 3–150 m diep is maar word selde dieper as 30 m gesien. Die onvolwasse vis kom in seegras en wortelboom areas voor. Die vis vreet snags en vreet wel vis, krap, garnale en slakke. Die vis is redelik onaftief bedags en kom in skole voor. Volwassenheid word bereik wanneer die vis 26-31 lank word. Hulle broei in tropiese areas.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Boggel-Snapper VoorkomsBoggel-Snapper HabitatBoggel-Snapper Sien ookBoggel-Snapper BronBoggel-Snapper VerwysingsBoggel-Snapper Eksterne skakelBoggel-Snapper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiarreeRookgewoonteSout (chemiese stof)Afro-AmerikanersMynbouNelson MandelaAardeTropiese huisgeitjieStresNederlandsNasiebouAfrikaanse woordelys en spelreëlsSlangTrekarbeidEkotoerismeBoer Soek 'n VrouKunselementeInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandBywoordDesimale breukeSeekatWiki CommonsAlkoholismeGoudJodePornografieToekoms van die AardeMuisvoëlHomofoonWaterstofAssonansieChristendomEugenetikaUnited Democratic FrontDrakensbergeStaalGolf (fisika)KraaiVolstruisStruktuur van die AardeKonjunktivitisNamibiëPerdSuurstofHoutPad na jou hartPlae van EgipteBuffelLærdal-tonnelGeskiedenis van Suid-AfrikaApartheidJo BlackAalwynKankerPinksterKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMisdaadromanLeeuAtoomKinderregteMenseregtedagVerantwoordelikheidHeuningby7de LaanVioolKlem-in-die-kaakOos-KaapBruin menseMalaria🡆 More