Boggel-Eenhoringvis

Die Boggel-eenhoringvis (Naso brachycentron) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Humpback unicornfish.

Boggel-eenhoringvis
Boggel-Eenhoringvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
N. brachycentron
Binomiale naam
Naso brachycentron

Identifikasie

Die vis word tot 60 cm lank. 'n Kenmerk van die vis is die boggel op die rug. Slegs die mannetjies ontwikkel 'n horing op die voorkop. Die boonste gedeelte van die lyf is blou-grys met 'n wit onderkant en daar is wit spikkels om die oë en agter die kop. Die onvolwasse vissies is grys en stertvin basis is wit.

Hulle leef in aflandige koraalriwwe in water wat 8 tot 30m diep is. Hulle is alleenlopers maar soms as pare saamleef en ook in klein groepies. Die vis vreet alge en soöplankton. Hierdie spesie word minder dikwels gesien.

Sien ook

Bronne

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Boggel-Eenhoringvis IdentifikasieBoggel-Eenhoringvis Sien ookBoggel-Eenhoringvis BronneBoggel-Eenhoringvis VerwysingsBoggel-Eenhoringvis Eksterne skakelBoggel-Eenhoringvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kobus LombardBaarmoederSebraAardedagOnderwysBaälGeskiedenis van Suid-AfrikaSikloonYsterKokketielIvan ZimmermannKunsMaanKarakteriseringAluminiumSosiale mediaDonderstormGeldVaste stofKoue OorlogEngelsHomofoonGianna MichaelsDemokrasieBesoedelingGroot DepressieGNU-lisensie vir vrye dokumentasieDoelwitVerantwoordelikheidAdolf HitlerProvinsies van Suid-AfrikaNasionale VrouedagTaalDieregeluideLikkewaanFrankrykNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoKameelAllan BoesakBokmakierieAngssteuringWieg van die MensdomVulkaanAOnderwerp (taalkunde)WerkloosheidSelLionel PetersonBreingewasPornografieModeontwerpWiskundige terminologieInternetNoordwesSelfieMIVLys van medisinale kruiePapierWynand StrydomMosesByvoeglike naamwoordGeskiedenis van die BoererepubliekeKwaggaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKlimaatveranderingMenseregteStresBosvarkPaarl GimnasiumKrugerwildtuinJak de Priester🡆 More